Casa Alegre Guesthouse
Beskrywing
Die kamer is versier in seegroen en maak oop op 'n patio wat met 'n sambreel en stoele gemeubileer is en 'n see-uitsig geniet. Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, maar 2 kindermatrasse kan voor aankoms gereël word. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit word voorsien en ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Casa Alegre Guesthouse is 'n nie-rook instansie.
Meubels mag nie geskuif word nie.
Linne en handdoeke mag nie uit die kamers verwyder word nie.
Badhanddoeke mag onder geen omstandighede as strandhanddoeke gebruik word nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer lei na 'n onderdak-balkon en 'n swembad en spog met lugversorging en antiekware. Daar is 'n dubbelbed en 'n en-suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Braai geriewe wel beskikbaar vir aandetes. Eetgerei ens kan wel voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Casa Alegre Guesthouse is 'n nie-rook instansie.
Meubels mag nie geskuif word nie.
Linne en handdoeke mag nie uit die kamers verwyder word nie.
Badhanddoeke mag onder geen omstandighede as strandhanddoeke gebruik word nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die "Olive"-kamer maak oop op 'n patio met 'n see-uitsig en is ideaal vir 2 gaste. Dit is ingerig met 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die skuifdeur in hierdie kamer lei na 'n ruim balkon toegerus met 'n sambreel en buitemeubels, wat asemrowende see-uitsigte bied. 'n Koffiestasie is beskikbaar met komplimentêre "Casa Alegre"-beskuit. Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Casa Alegre Guesthouse is 'n nie-rook instansie.
Meubels mag nie geskuif word nie.
Linne en handdoeke mag nie uit die kamers verwyder word nie.
Badhanddoeke mag onder geen omstandighede as strandhanddoeke gebruik word nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinarylaan 53, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang