Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Amico Mio

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Robert V
1 nag
5.0
Jan 2025

Perfect! All good. Easy, clean, and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna T
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Best host and hostess, cozy accommodation. Excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal weer hier bly. Casa Amico Mio bied 'n veilige, rustige verblyf met vriendelike gashere en wonderlike honde. Die akkommodasie is skoon en goed toegerus, wat dit die perfekte plek maak vir 'n ontspanne wegbreek in Windhoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Veilig en rustig. Hierdie plek is werklik 'n juweel! Casa Amico Mio bied 'n veilige en rustige verblyf. Die gasvrou en gasheer is ongelooflik vriendelik en laat jou dadelik tuis voel. Hulle honde is net so wonderlik en dra by tot die huislike atmosfeer. Die akkommodasie is skoon, goed toegerus, en perfek vir 'n ontspanne wegbreek in Windhoek. Ek sal beslis weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome. Location perfect and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie gesellig. Baie lekker gebly. Baie ruim. Eienaar moet dalk oorweeg om 'n naambord buite op te sit vir gaste om makliker te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshwaroeng M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Perfect. Awesome, it just met all my needs. I loved the parking, just in front of my room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Launce M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Great venue and value for money. The venue met our requirements, and we would gladly recommend this venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fritsche-straat 97, Pioneers Park, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55c8cce3612652d3989954932a1adafd092a384560ed78a01c454105e828fec9a5c215b37760571bab92949f95bd83f64ce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 97 Fritsche Street Pioneers Park 0000 Khomas 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -22.600932070194 17.068612575531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang