Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Amico Mio

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal weer hier bly. Casa Amico Mio bied 'n veilige, rustige verblyf met vriendelike gashere en wonderlike honde. Die akkommodasie is skoon en goed toegerus, wat dit die perfekte plek maak vir 'n ontspanne wegbreek in Windhoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Veilig en rustig. Hierdie plek is werklik 'n juweel! Casa Amico Mio bied 'n veilige en rustige verblyf. Die gasvrou en gasheer is ongelooflik vriendelik en laat jou dadelik tuis voel. Hulle honde is net so wonderlik en dra by tot die huislike atmosfeer. Die akkommodasie is skoon, goed toegerus, en perfek vir 'n ontspanne wegbreek in Windhoek. Ek sal beslis weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome. Location perfect and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie gesellig. Baie lekker gebly. Baie ruim. Eienaar moet dalk oorweeg om 'n naambord buite op te sit vir gaste om makliker te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshwaroeng M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Perfect. Awesome, it just met all my needs. I loved the parking, just in front of my room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Launce M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Great venue and value for money. The venue met our requirements, and we would gladly recommend this venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig en veilig. Rustig en veilig bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

'n Maklike huis weg van die huis af. Dit is 'n veilige en rustige area. Eenheid is groot genoeg met lekker buite sitplek. Baie gerieflik, vriendelike mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Baie lekker plek. Ons het baie lekker by Casa Amico Mio gebly. Sal beslis weer daar bly as ons weer in Windhoek kom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rina K
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2024

Die woonstel is skoon en baie netjies. Ons het die gesinswoonstel bespreek. Die beskrywing hiervan lui: "Hierdie woonstel vir 4 gaste beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuis". Die woonstel bestaan egter uit 1 groot slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Dit sal baie help as hierdie beskrywing op die webwerf verander kan word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fritsche-straat 97, Pioneers Park, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55c8cce3612652d3989954932a1adafd092a384560ed78a01c454105e828fec9a5c215b37760571bab92949f95bd83f64ce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 97 Fritsche Street Pioneers Park 0000 Khomas 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -22.600932070194 17.068612575531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang