Amjicaja Casa Atlantica
- Kapasiteit: 0 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4de Road North nr.7, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Amjicaja Casa Atlantica bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Walvisbaai. Dis is die perfekte keuse vir sake- of ontspanningsreisigers.
Gaste kan tussen die hoofhuis en woonstel kies. Beide het privaat badkamers. Die slaapkamers het gemaklike beddens. Elke eenheid het 'n privaat ingang, kombuisgeriewe, eetareas en leefareas. Daar is ook TV's met DStv.
Daar is braaigeriewe en parkeerplek op die perseel. Walvisbaai Waterfront, Duin 7, Pelican Point, restaurante en winkels is naby die verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4de Road North nr.7, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink Amjicaja Casa Atlantica het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Walvisbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 0 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4de Road North nr.7, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang