Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Atlantica

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Berhilda D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustige, kalmerend, veilig. Fantasties. Dit was vreeslik lekker om die see op jou voorstoep te hê. Al wat gekort het, is 'n groot pot om bredies te maak. Potte klein om vir 6 mense kos te maak. Sal weer daar wil gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sugnet
Casa Atlantica
Dit was lekker om julle as gaste te hê. Ons skaf definitief 'n groter pot aan - dankie vir die nota. Ons sal julle graag terug verwelkom.

Kai P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

We had a great time at Casa Atlantica. Will definitely come back. Lovely place, awesome location, good hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Wegbreek Ons het in Casa Atlantica gebly vanaf 7 - 10 Junie. Pluspunte: 1. 'n Beter ligging gaan jy nêrens kry nie. 2. Dubbel garage is 'n absolute bonus. 3. Die wasmasien en dishwasher is verseker 'n pluspunt. 4. Die binnebraai beskerm lekker teen die koue wind en maak kuiers lekker gesellig. Aanbevelings: 1. Die shutters werk nie lekker by die braaiplek nie, wat jou uitsig beperk. 2. Alle kombuisware is daar, maar ek het 'n skerp kerfmessie gemis. 3. Die eenheid kort so 'n bietjie aandag, daar is paar goedjies wat herstel en onderhoud benodig. 4. Die eenheid het geen WiFi nie, wat dit bemoeilik as jy wil werk tydens jou vakansie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frederik Vanwyk J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

We had a fantastic stay-over in a very stylish, modern, arty but also practical residence. The views were incredibly as was Swakop and Walvisbaai. It was a memorable family trip in a luxurious seafront apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sugnet
Casa Atlantica
Dankie vir jul positiewe terugvoering. Hoop om julle vinnig weer te verwelkom. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sugnet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R3 500
R 3 500 R 3 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
R 3 500 R 3 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nercury Island-straat, Waterfront D4, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACZwne5H8l4EQwHB7BVqRvIs5TzYuwlTPgXbI0gZn6T8WBdubEU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R3 150 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Nercury Island Street Waterfront D4 0000 Erongo 021 201 8901 10:00-16:00 10:00 -22.6427 14.5265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang