Casa Bella Langezandt
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 24 Feb 2025 tot 17 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacobs-keeromstraat 3044, Langezandt Fishermans Village 4125, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Casa Bella Langezandt is 'n selfsorghuis in Langezandt Fishermans Village in Agulhas. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende aangesien dit stapafstand vanaf die hoofswemstrand is.
Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die solder het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die derde badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Dit lei na die etenstafel en die sitarea met sitplek en 'n slim-TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea het 'n ingeboude braai. Buite is daar 'n stoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel en in 'n motorhuis is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 59
Resensies 56
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Jacobs-keeromstraat 3044, Langezandt Fishermans Village 4125, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacobs-keeromstraat 3044, Langezandt Fishermans Village 4125, Agulhas, 7285, Wes-Kaap