Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Benri

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Casa iNkwazi (Visarend)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenhede op die grondverdieping beskik oor 2 slaapkamers. Een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en toebehore toegerus. Die leefareas lei na 'n beskutte stoep met 'n eetarea. ‘n Wasmasjien en strykyster is beskikbaar vir gaste se gebruik. Die lugversorger is gekoppel aan n pre-paid krag meter. Die verblyf is omhein en het 'n privaat stoep met braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Casa iNdwazela (Visvanger)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié grondverdieping-selfsorgeenheid bied slaapplek aan 2 gaste in 1 slaapkamer. Die ruim en-suite slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die eenheid het n oopplan-kombuis wat met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf oond, eetgerei, breekware en toebehore toegerus is. Die leefareas lei na n beskutte stoep. Die eenheid het waaiers en lugversorging. 'n Wasmasjien en strykyster is beskikbaar vir gaste se gebruik. Die lugversorger is gekoppel aan n pre-paid kragmeter. Die eenheid sluit 'n omheinde tuin met 'n geplaveide kuier-area, 'n privaat stoeparea, en braaigeriewe in. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Casa iGwalagwala (Knysna Loerie)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Die ruim en suite-slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word, en die leefarea het 'n koninggrootte-slaapbank. Die badkamer het 'n stort en 'n groot bad. Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware en bykomstighede toegerus. Die eenheid het waaiers en lugversorging. ‘n Wasmasjien en strykyster is beskikbaar vir gaste se gebruik. Die lugversorger is gekoppel aan n pre-paid kragmeter. Die eenheid is omhein met 'n geplaveide sitarea buite en braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
Casa umKhololwane (Neushoringvoel)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié troeteldiervriendelike selfsorg-eenheid is op die grondverdieping en beskik oor 2 en-suite slaapkamers. Een kamer bevat 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en toebehore. Die leefarea lei na beskutte stoep. Die eenheid is omhein en het 'n privaat stoeparea en braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cycad A 1, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA731ab9eb865beeee524568262db259393c80411f0e809f63004d4b101f386c14264c6b69904f4f7bec0ff7a456fb887663c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 1 A Cycad Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -28.966135851873 31.750530509262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang