Casa Benri
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nanto Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Maarten H - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig.
Casa Benri se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Maarten. Dit was n plesier om julle te huisves.
Eward A - Okt 2022
Algehele gradering
Enjoy every minute.
Casa Benri se terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoering. Hoop om julle gou weer by Casa Benri te sien.
Stefanie D - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike, maklike verblyf in 'n baie mooi plek.
Casa Benri se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe resensie Stefanie.
Dit was ‘n plesier om julle te akkommodeer, en julle hondjie was stroop soet.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Stephanie B - Sep 2021
Algehele gradering
Weggesteek in 'n pragtige klein woud!
Casa Benri se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Stephanie. Dit was 'n groot plesier om julle, met julle honde kinders, te akkommodeer!
Kristina L - Mei 2021
Algehele gradering
It was very pleasant. The owner was extremely friendly and helpful.
Casa Benri se terugvoer
Thank you so much for your positive feedback, Kristina. It is much appreciated.
Venessa P - Des 2020
Algehele gradering
'n Juweel van 'n plek.
Casa Benri se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike en positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Carienne V - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik rustig, pragtige natuurskoon.
Casa Benri se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cycad A 1, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang