Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Benri

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Maarten H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Rustig. Mooi geleë, omheinde stoepie vir die brakkie, regte adres is Cicad 40, mooi skoon, alles werk, vriendelike gasvrou, pragtige bostuin, baie skaduwee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nanto
Casa Benri
Baie dankie vir jou mooi woorde Maarten. Dit was n plesier om julle te huisves.

Eward A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Enjoy every minute. Area is great, lots to do if you like hiking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nanto
Casa Benri
Dankie vir julle positiewe terugvoering. Hoop om julle gou weer by Casa Benri te sien.

Stefanie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Vriendelike, maklike verblyf in 'n baie mooi plek. Ons het vir 4 nagte by Casa Benri bespreek en dit was fantasties. Ons was lekker naby aan die strand en die verblyf is netjies en baie goed opgepas! Dankie Nanto! Jy sien ons vir seker gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nanto
Casa Benri
Baie dankie vir julle positiewe resensie Stefanie. Dit was ‘n plesier om julle te akkommodeer, en julle hondjie was stroop soet. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Stephanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Weggesteek in 'n pragtige klein woud! Baie lekker gebly in die stil weg gesteekte huisie in die bos! Baie voëllewe en ons woefies kon saam ons bly! Netjies en skoon en baie ontspannend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nanto
Casa Benri
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Stephanie. Dit was 'n groot plesier om julle, met julle honde kinders, te akkommodeer!

Kristina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2021

It was very pleasant. The owner was extremely friendly and helpful. Beautiful beaches and nature. Wonderful hospitality and lovely clean accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nanto
Casa Benri
Thank you so much for your positive feedback, Kristina. It is much appreciated.

Venessa P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

'n Juweel van 'n plek. Ons het ons verblyf baie geniet. Dankie Nanto vir alles. Dis baie stil en rustig, met allerhande voëllewe wat gehoor en gesien kan word. Die naggeluide is iets om te beleef. Die huisie het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nanto
Casa Benri
Baie dankie vir jou vriendelike en positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Carienne V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2020

Heerlik rustig, pragtige natuurskoon. Vriendelike diens, baie netjiese en skoon eenheid.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nanto
Casa Benri
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nanto Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cycad A 1, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA731ab9eb865beeee524568262db259393c80411f0e809f63004d4b101f386c14264c6b69904f4f7bec0ff7a456fb887663c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 1 A Cycad Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -28.966135851873 31.750530509262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang