Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Bianco

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Angelique F
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Lekker gekuier om die tafel by die braai. Goeie herhinneringe gemaak. Wat 'n lieflike plek! Alles wat mens nodig gehad het, was daar. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Lekker wegbreek uit die stad. Die huis is baie goed toegerus met baie spasie en ruim kamers met genoeg pakplek. Die toe stoep met die braaiplek maak 'n lekker kuierplek. Met die bitsige hitte en beurtkrag het die kinders wel hulle WiFi en lugversorging gemis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem C
Kort verblyf
4.8
Sep 2023

Waarde vir geld. Beveel sterk aan. Ons het 3 aande gebly saam met die ou mense. Almal het saam gestem dat Casa Bianco 'n baie lekker en cosy plek is om te bly. Kamers is baie mooi opgemaak en die matrasse slaap fantasies. Die huisie het alles wat jy nodig mag hê, binnehuise alarm, selfs noodhulpkassie en beurtkrag herlaaibare liggies, wat baie gehelp het. Die DStv was 'n groot bonus om die rugby te kon kyk en die komplimentêre koffie/teestasie was 'n groot trekpleister vir die ou mense. Die plekkie is skoon en netjies. Die troeteldiere het dit baie geniet aangesien dit troeteldiervriendelik is en kon buite speel in kampie. Buite is 'n vuurpit vir die mense wat later wil kuier en binne is die braai-area met genoeg spasie en sitplek. Die eienaar/LekkeSlaap was heeltyd beskikbaar vir kommunikasie vir enige vrae en hulp en het spoedig geantwoord per e-pos. Die skuifhek kort net bietjie olie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Margitta
Casa Bianco
Baie dankie. Ons hoop julle kom kuier weer! Groete Casa Bianco

Natasja E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2023

Heerlik! Dit was 'n heerlike kuier. Ons is op die hande gedra en vreeslik bederf. Vreeslik dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolene K
Kort verblyf
4.4
Aug 2023

Netjies en skoon. Verblyf presies soos op die foto's. Die huis was skoon en gerieflik. Het die 5-liter water en braaihout waardeer! Die gasstoof het handig te pas gekom tydens beurtkrag. Daar was ook voorsiening gemaak van ekstra ligte. Die gasvrou het seker gemaak dat ons gelukkig is sonder om 'n oorlas te wees. Die huis is naby eetplekke en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Margitta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venus-straat 23, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe8730e664bbedc719db6af7119b2ec066ef513ea84360159ddd330d2811474c586f3b9dfff7673d3f05201750db96d81369?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 23 Venus Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.896132617607 27.460079306152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang