Casa Blanca
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William-weg 1086, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Casa Blanca is 'n moderne selfsorghuis in Pringlebaai. Dit is die ideale opsie vir 'n naweekwegbreek vir vriende of 'n gesin en die huis spog met 'n swembad.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste moet asb. let dat die vierde slaapkamer 4 stapelbeddens het en dat dit slegs vir kinders geskik is. 'n Groep van 8 - 10 volwassenes kan nie geakkommodeer word nie.
Die ruim oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, en breekware toegerus is. Dit lei na die etenstafel met sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Die leefarea lei na die onderdakstoep met 'n etenstafel en ingeboude braai. Dit lei na die houtdek met 'n swembad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 98
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- William-weg 1086, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa Blanca het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William-weg 1086, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang