Casa Blanca
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William-weg 1086, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Casa Blanca is 'n pragtige en moderne selfsorgvakansiehuis met 'n ligte en lugtige atmosfeer in die hartjie van Pringlebaai. Dit is die perfekte opsie vir 'n naweekwegbreek saam met vriende en familie aangesien hierdie eiendom bederf met 'n uitnodigende swembad.
Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste vloer geleë en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het albei 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit is ook belangrik om te weet dat die vierde slaapkamer uit 4 stapelbeddens bestaan en slegs vir kinders is. Ons akkommodeer nie 8 of 10 volwassenes as 'n groep nie.
Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan.
Hierdie leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl jy 'n braai geniet. Hierdie patio lei na 'n houtdek wat 'n swembad het waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 98
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- William-weg 1086, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa Blanca het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William-weg 1086, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang