Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Calida Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Calla M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie ontspannend en gerieflik. Uitstekende verblyf. Heerlik gekuier en alles was op standaard. Rolstoel vriendelike kamer was alles wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul & Adeline C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Gerieflike oornaggeriewe. Vriendelike gasvrou. Veilige parkering. Ons het lekker gewoon in Casa Calida, skoon en netjies. Bystandkrag gehad. Ideaal vir 1 nag se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Sal beslis weer hier oorslaap. Een nag oorgeslaap op pad Richtersveld toe. Rium, skoon en netjies met alles wat jy moontlik mag benodig. Ons hou van die area waar dit geleë: uit die gedruis met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aileen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Veilig, privaat, netjies. Ons was baie vriendelik ontvang en het 'n ekstra groot bed gekry omdat ons seuntjie nog by ons slaap. Op elke navraag is daar dadelik gereageer. Die plek is pragtig en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chane F
1 nag
3.6
Jul 2022

Dit was slegs 'n slaapplek maar het beter verwag. Die beligting is baie swak in die kamer en die een bedlampie het nie gewerk nie. Die deur het gesukkel om te sluit en baie tyd is daaraan spandeer om die deur gesluit te kry. Oor die algemeen sal ons nie weer daar bly nie. Diens is nie vreeslik goed gewees nie. Persoon het gevra vir betaling maar hulle moet mos weet dat betaling op die webtuiste geskied voor die tyd.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Mariette
Casa Calida Guesthouse
Hallo Chane. Baie dankie vir jou ondersteuning. Jammer vir enige ongerief. Mariette

Eddie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2018

Baie lekker en vriendelike mense. Skoon en lekker verblyf. Baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carla P
1 nag
5.0
Okt 2017

Pragtig en baie netjies! Baie behulpsame mense. Vreeslik skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
1 nag
5.0
Aug 2017

Sentraal, gasvry, vriendelik. Ons het heerlik gekuier, dit is gerieflik, netjies, alles wat 'n mens so verwag van die oornagfasiliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardus Dirk A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2017

Baie lekker en aangenaam. Rustig. Skoon en gerieflik. Vriendelike en hartlike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2017

Gerieflik. Was baie lekker en restaurant naby geleë stap afstand vir jonger geslag. Al negatiewe terugvoer daar was hele klomp raserige mense, weet nie of hulle iets gevier het nie, half twee nog buite gelag en geraas. Ons het toe maar 4 uur opgestaan en huistoe gery.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenpuntweg 102, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5YmQyZThmLTI4ODMtNDY4Ny05MjZkLTVlODllMzZkZTIxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 102 Groenpunt Way Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.439158 21.292125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang