Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Camacho

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Juta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Casa Camacho
Netheid
4.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Teboho S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teboho S

Our stay was great and the owner did help a lot via WhatsApp.

It's a neat place and we really enjoy it.

Edith S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Edith S

Baie lekker.

Baie lekker gebly, maar daar is nie veel vir die kinders om te doen in die aand nie. Nie gemaklike banke om op te ontspan nie.

Jaco S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco S

Lekker gekuier, maar die geboue en veral grasdak kort onderhoud.

Lugversorging werk baie goed en het warm water gehad om te stort. Lapa se vloer is baie skuins en as dit reën loop water in lapa in en kan mens baie seer kry met skewe oppervlak. Twee van die kamers bet beddegoed gehad wat vuil kolle en vlekke op gehad het. Een toilet kon nie spoel en moes die deksel verwyder om te spoel. Alarm het nie gewerk en die sekuriteit was 3 keer 'n dag by ons oor 'n valse panic alarm. Battery van alarm is 2 dae voor ons vertrek geruil en alarm is herstel. Die kamerdeur van die kamer met stapelbedjies is bitter moeilik om oop te sluit en ons het elke keer 'n hele ruk gesukkel as ons gery het en moes sluit. Die stoof se skakelaars is moeilik om te lees, want die geskryf op stoof is al af geskuur oor die jare. Die oond se skakelaar is ook af en mens moet net die stukkie metaal draai en kan glad nie temperatuur sien om te stel. Die ysmasjien werk glad nie. Kan ongelukkig nie die plek aanbeveel en dis die eerste keer dat ek negatiewe kommentaar moet gee oor verblyf. Foto's lyk alles baie mooi, maar as mens daar kom lyk dinge heelwat anders. Swembad was ook nie skoon nie en die sitarea in lapa het nie kussings gehad soos op foto's.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelslangweg 1886, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf635a97ed2a415770484f9446ce0beb866df8f042b64c8f96e17a92020d92aca044cf6868a4db24d9d49b23025195931567b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 4 1886 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.344947482223 31.767089358878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang