Casa Cambridge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Empire-laan 13, Cambridge, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Casa Cambridge is 'n knus kamer op die eienaar se perseel in Cambridge, Oos-Londen, en dit bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n oornagverblyf.
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Handdoeke en beddegoed word voorsien.
Geriewe sluit 'n haardroër, strykyster, veilige parkeerplek en gratis WiFi in.
Of gaste vir besigheid of vakansie reis, hierdie lieflike kamer bied gerieflike verblyf.
Die eenheid het 'n privaat ingang.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Haardroër
- Strykyster
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Callie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Empire-laan 13, Cambridge, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
- Gaste dink Casa Cambridge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oos-Londen Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Empire-laan 13, Cambridge, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang