Casa C Angel
Beskrywing
Die Enkelwoonstel het 'n enkelbed en 'n dubbelbed. die hoofslaapkamer het ook lugversorging in. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n staanwaaier, asook ’n plafonwaaier in die kombuis-area, en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kompleet gasstoof met oond , tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n TV met OVHD en gaste het toegang tot WiFi. Verder het gaste toegang tot 'n privaat draagbare braai en die gemeenskaplike lapa- en swembad-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg Daaglikse skoonmaakdiens, behalwe Kersdag.
Huisreëls
'n Wasgoeddiens is beskikbaar indien dit vooraf gereël is en teen 'n ekstra fooi.
Die eenhede word elke dag skoongemaak, behalwe Kersfees en Nuwejaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Gesinswoonstel het 2 slaapkamer en is geskik vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, kisvrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir 2 volwassenes. Dit het ook 'n TV met OVHD en gaste het toegang tot WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg Daaglikse skoonmaakdiens, behalwe Kersdag.
Huisreëls
'n Wasgoeddiens is beskikbaar indien dit vooraf gereël is en teen 'n ekstra fooi.
Die eenhede word elke dag skoongemaak, behalwe Kersfees en Nuwejaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Hoofhuis het 3 slaapkamers en 'n sonkamer, en is geskik vir 8 gaste. Die eerste slaapkamer het lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 2 enkelbeddens en gebruik die tweede badkamer wat 'n bad, wasbak en 'n aparte toilet het. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n stapelbed in die sonkamer, ideaal vir kinders, en deel 'n badkamer met die tweede slaapkamer. Die kombuis is met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het gemaklike bank en lei na die lapa- en swembad-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat swembad
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg Daaglikse skoonmaakdiens, behalwe Kersdag.
Huisreëls
'n Wasgoeddiens is beskikbaar indien dit vooraf gereël is en teen 'n ekstra fooi.
Die eenhede word elke dag skoongemaak, behalwe Kersfees en Nuwejaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grunter-straat 6, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang