Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa C Angel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Leon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelike ontvangs, netjiese en veilige verblyf in 'n stil omgewing. Baie vriendelik ontvang die perseel, asook die eenheid, is baie netjies en gerieflik met veilige parkering. Kan werklik aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rika
Casa C Angel
Dankie Leon. Was heerlik om julle hier te kon bederf. Hoop om julle gou weer te sien seegroete Rika

Natalia Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Highly recommended. We enjoyed our stay here very much. The owners and the cleaner were very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Vinnige wegbreek as gesin. Het baie lekker gebly, en die plekkie was baie skoon en netjies, en die bediendes het elke dag skoongemaak (baie gerieflik). 'n Uitstekende gasvrou wat altyd daar is as mens iets nodig het of wil weet. Baie dankie, sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Rustig en gerieflik. Ons het 'n baie netjiese opset gehad en dit was baie rustig en gerieflik. Die eienaars is plat op die aarde mense en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustig, vriendelik en sommer net vreeslik lekker. Wat 'n voorreg, was baie bederf met 'n skoon huis elke dag. Met hope vriendelikheid ontvang. Rustigheid in ons harte gehad die oomblik toe ons daaraan kom. Was 'n groot plesier en sal weer daar draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Baie lekker. Casa C Angel is 'n baie lekker plek om te bly. Jy hoef niks te doen nie en net vakansie te hou en jouself te geniet. Die eienaars is baie vriendelike mense en ook baie beleefd. Hulle help graag waar hulle kan om jou verblyf makliker te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

‘n Pragtige, skoon eenheid. Lieflike omgewing. Daar is meer as aan ons verwagting voldoen. Volledige kombuis. Die diens is baie goed. Die bed slaap heerlik. Rika het ons so tuis laat voel, ons het gevoel soos ons eie huis. Dit is nie aldag dat mens sulke gasvryheid en persoonlike aandag beleef nie. Baie dankie Rika vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rika
Casa C Angel
Liewe Adrie. So dankie vir jou wonderlike terugvoer. My leuse is altyd dat ons gaste soos vriende moet huis toe gaan. Hoop ons kan gou weer saam kuier. See groete en God se seën Rika Casa C Angel

Llewellyn N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Baie lekker. Die gasvryheid van die gasheer is van 'n hoë standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Great plek om te bly. Baie lekker gekuier. Rika (eienaar) is baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om vir ons hout, ys en lekker vis vir ons braai voor die tyd te reël. Huis is baie ruim en dis baie lekker met die aircons in die kamers. Ons het lekker by die swembad en lapa gekuier. Baie dankie Rika.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rika
Casa C Angel
Liewe Ina. Baie dankie vir mooi resensie. Casa C Angel waardeer dit. Ons leuse is ons gaste moet ons vriende word. Hoop om julle weer te sien eendag. See-groete, Rika

Alta B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Heerlik, net te kort. Baie lekker. Skoon, netjies en baie gerieflik. Eienaars baie gasvry, vriendelik en aangenaam. Loop die ekstra myl vir gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rika
Casa C Angel
Liewe Alta Baie dankie vir jou resensie. Ja die see kuiers voel altyd te kort. Hoop om julle weer te sien. Julle was 'n fees om hier te kon huisves. Seegroete en seën Rika

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grunter-straat 6, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb8a2fbdb4de73b3d57f690dc553a58182b40a90d1be372dcbede5da7a8d35e4593bdeade1051497e286b23a31a9bc2b4703?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 26 5 1 5 6 Grunter Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.376562481943 32.417724002721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang