Casa C Angel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Leon V - Aug 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjiese en veilige verblyf in 'n stil omgewing.
Casa C Angel se terugvoer
Dankie Leon. Was heerlik om julle hier te kon bederf. Hoop om julle gou weer te sien seegroete
Rika
Natalia Z - Aug 2024
Algehele gradering
Highly recommended.
Vicky D - Mrt 2024
Algehele gradering
Vinnige wegbreek as gesin.
Dean N - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Annerie K - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, vriendelik en sommer net vreeslik lekker.
Deon G - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Adrie V - Okt 2023
Algehele gradering
‘n Pragtige, skoon eenheid. Lieflike omgewing.
Casa C Angel se terugvoer
Liewe Adrie. So dankie vir jou wonderlike terugvoer. My leuse is altyd dat ons gaste soos vriende moet huis toe gaan. Hoop ons kan gou weer saam kuier.
See groete en God se seën
Rika
Casa C Angel
Llewellyn N - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Ina G - Mrt 2023
Algehele gradering
Great plek om te bly.
Casa C Angel se terugvoer
Liewe Ina.
Baie dankie vir mooi resensie. Casa C Angel waardeer dit. Ons leuse is ons gaste moet ons vriende word. Hoop om julle weer te sien eendag.
See-groete,
Rika
Alta B - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik, net te kort.
Casa C Angel se terugvoer
Liewe Alta
Baie dankie vir jou resensie.
Ja die see kuiers voel altyd te kort. Hoop om julle weer te sien. Julle was 'n fees om hier te kon huisves.
Seegroete en seën
Rika
Alicia D - Feb 2023
Algehele gradering
Was peaceful and we had everything we needed.
Casa C Angel se terugvoer
Dear Alicia.
Thank you so much for the positive review.
I hope to you again and spoil you even more.
Henco G - Des 2023
Algehele gradering
Money well spent.
Neville J - Feb 2023
Algehele gradering
Percfect getaway and cosy, quiet place.
Casa C Angel se terugvoer
Baie dankie Neville, vir die positiewe resensie.
Ons waardeer dit.
Miskien kom julle gou weer.
Segroete
Rika
Lourenzo L - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties, heerlike vakansie.
Casa C Angel se terugvoer
Goeie dag Lourenzo
Baie dankie vir so pragtige boodskap.
Julle was die beste gaste ooit, so vriendelik en ook regte hartsmense.
Sien uit om julle weer dalk as gaste te hê.
Volgende keer vang ons vis ook.
Christiaan S - Des 2022
Algehele gradering
Perfek vir ons vakansie gewees.
Casa C Angel se terugvoer
Baie dankie vir positiewe resensie. Julle was werklik sulke gemaklike gaste. Hoop ek sien julle weer.
See-groete
Rika
Leonie B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en gasvry. Woon-eenheid net te beknop.
Casa C Angel se terugvoer
Beste Gas.
Baie dankie vir resensie.
Ons sal defentief aandag gee aan die punte wat u uitgelig het.
Seegroete
Rika
Marius B - Okt 2021
Algehele gradering
Was wonderlik, sal weer daar bly.
Casa C Angel se terugvoer
Liewe gas van Casa C Angel. Baie dankie vir positiewe terugvoer.
Hoop om julle weer te sien.
See-groete
Rika Meintjies
Wessels M - Jul 2021
Algehele gradering
Casa C Angel is in 'n rustige mooi gedeelte van St Lucia.
Casa C Angel se terugvoer
Baie dankie vir wonderlike terugvoer.
Was so lekker om julle as gaste te kon hê.
Ek hoop om julle sommer gou weer eendag te kan bederf.
Johann S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie tevrede. Was 'n plesier om in Casa C Angel te bly!
Casa C Angel se terugvoer
Beste Gaste
Baie dankie vir wonderlike resensie.
Ons poog om net nog beter te wees as vorige keer.
Hoop om julle werklik eendag gou weer as gaste te mag kry .
Seegroete en seën
Rika
Casa C Angel
Carike D - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike plek, baie goed toegerus. Netjies, skoon en veilig.
Casa C Angel se terugvoer
Baie baie dankie vir positiewe terugvoer. Julle was fantastiese gaste. Hoop ons sien julle gou weer
See groete
Rika Meintjies
Casa C Angel
Kirren S - Jan 2021
Algehele gradering
Very clean, great stay.
Casa C Angel se terugvoer
Thank you so much for the positive feedback.
Maybe we will see you again.
Stay safe.
Best wishes for 2021.
Rika Meintjies
Anneen F - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelikste Afrikaanse oom en tannie wat jou baie welkom laat voel.
Chanel S - Feb 2021
Algehele gradering
'n Goue plekkie in die hartjie van St Lucia
Casa C Angel se terugvoer
Goeie dag Chanel,
Baie dankie vir so mooi positiewe resensie.
Ek hoop ons het eendag weer die voorreg om julle weer te mag beserf hier by Casa Cangel.
Mooi geseënde jaar voorentoe
Seegroete
Rika
Marlize L - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelik en baie behulpsaam.
Casa C Angel se terugvoer
Hallo Marlize
Baie dankie vir positewe terugvoering.
Hoop om julle weer eendag te bederf.
Seegroete
Rika
Ajay B - Des 2020
Algehele gradering
What lovely accommodation!
Elrica S - Des 2020
Algehele gradering
Was baie lekker.
Casa C Angel se terugvoer
Goeienaand
Casa C Angel waardeer die positiewe resensie. Aangenaam om te hoor dat julle besoek lekker was. So baie dankie.
Miskien sien ons julle weer eendag.
See groete
Rika Meintjeis -Casa Cangel
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grunter-straat 6, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang