Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Cara Resort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Cordelia W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Netjies, goeie fasiliteite, baie om te doen. Die plek is die juwee van die Vrystaat!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Vreedsaam. Ja, het heerlik gekuier. Was baie stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Heerlike atmosfeer en lekker gerus! Puik vakansieoord met baie om te doen! Personeel is baie vriendelik en bedagsaam. Kampeerplekke is lekker groot en goed uitgelê. Amblusie is baie skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vlooi C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Lekker plekkie om te kamp veral met die klein kindertjies. Baie lekker, rustige skoon plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izelle L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ek sal enige tyd weer gaan. En soek asb. ook so Baracca-huisie op my plaas. Dit was ongelooflik lekker gewees. Baie dankie vir die uitstekende geriewe en heerlike familietyd wat ons kon hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Excellent value for money. Fun for the whole family, very nice destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Was heerlik! Gepas vir familie en vriende kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Was baie lekker. Ons het ja, sal graag in die toekoms wil kies watter kamp staanplek ek wil hê. Hulle het 'n mooi kaart van die plek. Ek is seker julle kan dit so opstel dat ons per kamp staanplek kan bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Awesome verby. Uitstekend gewees gaan weer in die toekoms soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker ontspan. Ons sal definitief weer gaan. Baie lekker gebly en perfek vir 'n vinnige wegbreek. Baie om te doen vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 252

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 302 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal Eden-weg, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71b857ffd6e9edf203487399358e347fb0add0b3088159adc7edec58f244b336ff06083f82ec894cc4ead6fb7d1a8b266895?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 6) 76 5 1 5 Vaal Eden Road Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.853821818137 27.491993016155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang