Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Caro

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gregg S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Excellent. What a beautiful house with incredible views out to sea and the opportunity to walk on almost deserted beaches and a stunning coastline. Really enjoyed our time there and would love to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melt
Casa Caro
Model gaste. Aanvaar asb. 'n 20% afslag op u volgende kuier? Melthugo

Nicole H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Stunningly beautiful hideaway. The stay was beautiful and the view the most calming one. We loved everything about Casa Caro. Perfect for a hideaway, to relax, read, enjoy time with friends and family. Such an aesthetic place we would love to visit every time again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Ongelooflike see-uitsig, pragtige huis, heerlik gekuier! Ons het die nabyheid van die see en die asemrowende uitsig vanuit elke vertrek so geniet. Die huis is baie mooi ingerig en ons het lekker gebly. Sal enige tyd weer kom kuier by Casa Caro!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melt
Casa Caro
Dankie Madame! Jy's altyd welkom en ek werk aan die 4! Melt

Talita L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Feb 2024

Rustig. Al was dit baie nice in terme van location, was die binne kant baie vuil. Die breekware in die kaste, oppervlakte en yskas was baie vuil.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Melt
Casa Caro
Talita Soos voorheen gekommunikeer, het ek my na die eiendom gehaas en ondersoek ingestel. Dit was veral omdat dit in skrille kontras was met ander resensies. Ek het 'n professionele mening ook aangevra en daarop gereageer. Ek betreur jou ondervinding. Sterkte, madame.

Erhard V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Baie lekker. Baie goed toegeruste plek, met goeie ligging. Remo 'n groot hulp. Sal weer daar bly as ek Stilbaai toe kom. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Melt
Casa Caro
U sal altyd welkom wees.

Japie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Droomvakansie. Absoluut pragtige huis met 'n asemrowende uitsig vanuit elke vertrek. Die huis is baie stylvol en gemaklik met meer as genoeg spasie vir die hele gesin. Daar is maklike toegang tot die strand en die omgewing is stil, rustig en baie veilig. Dis enige vakansieganger se droom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melt
Casa Caro
Japie, groot waardering. As julle weer wil kom dan praat ons oor die prys, enige gastehuis se droom klient. melt

Antonie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Absuluty stunning. Best view ever within a beautiful nature reserve. Access to the beach is 2 minutes walk in a safe and secure estate / nature reserve.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melt
Casa Caro
Dankie Antonie Enige tyd wat u wil terugkeer, halfprys. U kaliber is skaars. Melt en Casa Caro span.

Daniëlle T
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Die beste vakansiehuis by die see! Dit was een van die mooiste huise waarin ons al ooit gebly het. Dit is pragtig versier en het alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie. Die beste deel van die huis is die uitsig oor die see en jy kan dit omtrent vanuit elke vertrek geniet. Die dek gaan 'n lekker kuierplek in die somer wees en ons het lekker op die grasperk gebraai en die uitsig waardeer - daar was selfs walvisse in die baai. Remo is 'n fantastiese gasheer en het kort-kort navraag gedoen oor of ons iets nodig het. Ons sal hierdie huis beslis aanbeveel en hoop om eendag weer daar te gaan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melt
Casa Caro
U ingeligte opinie en styl sal ook van u n goeie gas maak op baie plekke. Hierdie opinie van u is waardevol en ons verwelkom u graag weer. Casa Caro Uitstekend jul platform Lekkeslaap!

Andre E
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2022

It's a lovely house and I really enjoyed my stay. I had a great time, the house was even better than I expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Melt
Casa Caro
Wonderlik om te hoor van n wonderlike gas!

Sarel W
Kort verblyf
4.6
Des 2022

Uitstekende ligging in 'n rustige en veilige omgewing. Ons kuier by Casa Caro was een vir die boeke! Die see uitsig vanuit elk van die 3 kamers met als wat benodig word om lekker te ontspan was topklas. Die huis is lekker ruim en ons het geen tekort gehad aan enige iets nie. Iets om na te kyk is beligting vir wanneer mens na sononder braai. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Melt
Casa Caro
Sarel, waardeer u sagte woorde. Kom weer asb. Ek sit die lig op die naweek. Seën, Melt

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Melt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R6 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Se Klip-singel 4, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d56ea160b192786f05990cb9996e8befbcc4b96bf7d59cfbf0a7ad2b168321eb376e848eaa7299f9fd3489421481a44d899?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 4 Piet Se Klip Crescent Bosbokduin 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.399734930062 21.411961674364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang