Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Caro

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Se Klip-singel 4, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Casa Caro is 'n eksklusiewe grasdak-ontwerpershuis op 'n toegangsbeheerde landgoed in Bosbokduin, Stilbaai. Die vakansiehuis spog met 'n ongelooflike see-uitsig en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreekplek.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het ook 'n verwarmer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea is op die boonste verdieping en het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met gasplate, 'n elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die aparte waskamer het 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV en nog 'n sitarea met toegang tot 'n houtbalkon waar gaste met hul oggendkoffie kan ontspan en die panoramiese uitsig kan bewonder. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die grondverdieping lei na 'n stoep met sitplek, 'n KolKol-houtvuurwarmbad, braaigeriewe en 'n sonverhitte swembadmet boorgatwater. Daar is ook maklike toegang tot die strand vir visvang en swem. Casa Caro het 'n volle rugsteunsonkragstelsel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Melt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Piet Se Klip-singel 4, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Caro het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Se Klip-singel 4, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d56ea160b192786f05990cb9996e8befbcc4b96bf7d59cfbf0a7ad2b168321eb376e848eaa7299f9fd3489421481a44d899?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 4 Piet Se Klip Crescent Bosbokduin 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.399734930062 21.411961674364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang