Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Celtis Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willecia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Casa Celtis Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anelise N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelise N

Heerlike plek.

Ons het lekker gebly. Die gastehuis is skoon en netjies. Hulle was bereid om ons laat te ontvang en het spesiaal ons ontbyt vroeër gemaak omdat ons vroeg moes ry.

Llewellyn S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn S

Gemaklik, hoogs aanbeveel.

My verblyf vir die 5 dae was baie lekker, woonstel is elke dag skoongemaak met skoon handdoeke. Ontbyt was baie lekker met daaglikse verskeidenheid wat bedien was. 'n Besonderse dank aan die gasvrou wat ook uit haar pad gegaan het om die verblyf onvergeetlik te maak en wat ons elke dag tot by ons opleidingsplek geneem het en terug. Wat 'n besonderse diens, Baie Baie Dankie Casa Celtis Guest House.

Sybrand V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand V

Waarde vir geld.

Netjies en veilig. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Moeite is gedoen met ontbyt. Sal plek aanbeveel.

Cornel R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel R

Netjiese veilige verblyf met heerlike ontbyt en vriendelike mense.

Ons het heerlik gebly en heerlik geëet elke oggend. Daar is 'n generator wat outomaties aanskakel met loadshedding. Die kamer was netjies en die beddens gemaklik. Dit was 'n "home away from home".

Casa Celtis Guest House se terugvoer

Dankie Cornel dit was lekker om julle hier te hê, hoop ons sien julle gou weer.

Casa Celtis Guest House
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roy Campbell-straat 42, Sasolburg, 1947, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99e2311cd34010886fae8291abd38f25e67284dad9132fc78a090c73a603d73a25ca740dea3a95a9f57571716f7c6a554983?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 42 Roy Campbell Street Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8033377 27.8206333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang