Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa con Vistas

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chris G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekende kuierplek met wild wat by jou kom kuier. Uitstekende kuierplek - goed toegerus met alles wat jy nodig het. Kan vleisie braai terwyl buffels, blouwildebeeste, rooibokke ens. jou geselskap hou by die dam. Sonkrag beskikbaar - geen steurnis met beurtkrag nie. The host has ons vriendelik ontvang and gesorg dat alles in orde is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Casa con Vistas
Baie dankie vir die mooi woorde, Chris. Dit was 'n plesier om jou by Casa con Vistas te hê vir die naweek - jou bedagsaamheid en vriendelikheid was 'n bonus. Ons sien uit na jou volgende kuier.

Charmaine D
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

The most amazing experience and the hosts really walked the extra mile for us Capetonians. We went on a game drive and were shown the new development and guest houses, I would recommend it to anyone who needs a break away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Casa con Vistas
Respect and kindness from guests make hospitality a pleasure. It was an absolute pleasure to host this wonderful family and show a little of the excitement the bush has to offer. Our close encounter with the group of African buffaloes is a rare memory that will last a lifetime. Hope to see you back soon!

Jose R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Great stay. Enjoyed every minute. Beautiful accommodation. Clean home from home. Everything you need to self cater is available and the personal care and attention from Mr. Jacques is rare. A bonus is the wildlife in the property. Bonus is it is off the grid so load shedding does not affect it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Casa con Vistas
Die bedagsaamheid van hierdie familie is raar! Wat 'n voorreg om hierdie vriendelike familie by ons te kon ontvang. Met vars bederfies van Johannesburg, het hierdie familie reeds my hart met aankoms gesteel, vriendelik en besorgd oor die eiendom, het hierdie familie die eenheid in perfekte kondisie gelaat. Ons sal hul met ope arms terug ontvang!

Riana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Ongelooflike mooi plek en baie gasvrye mense. Ons het werklik elke oomblik van ons tyd geniet. Ons is baie gasvry en hartlik ontvang en verwelkom. Die huis was baie netjies en so mooi ingerig. Die grootste voordeel was beslis die binnenhuise braaiplek aangesien dit reeds op die stadium al redelik koel was in die aande. Ons kon met ons fietse ry op die plaas en so eerstehands heelwat wild te sien. kry. Om nie eers te praat van die buffels wat skemeraand hier reg voor ons kom wei het nie. Ons sal beslis weer gaan kuier daar en sal beslis dit ten hoogste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Casa con Vistas
Dit was 'n voorreg om jul by Casa con Vistas te ontvang, en huisves. Ons is bly dat jul die binne-braai kon geniet. Winter is vroeër vanjaar, en ons voel klaar die knyp in die lug. Wat 'n bederfie dat jul die diere van nader kon leer ken, en die buffels skep darem net daardie ekstra tikkie opwinding, waneer hul kom groet. Binnekort begin ons 'winter voeding' verskaf, voor die woning, dan verander die area in 'n klein Serengeti, hou gerus ons sosiale media platforms dop vir foto's. Dis 'n belewenis! Ons hoop om jul weer binnekort te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Percy Fyfe Ga-Mashashane-weg, Holspruitplaas, Ga-Mashashane, 0743, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d07d8c6b9b38251d8fbe952929dd5b00c0750c91743460490d1eb2bf4860bd110cca42affdb1fec6de4225080f997f1ff9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 Percy Fyfe Ga-Mashashane Road Holspruit Farm 0743 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -23.957758601061 29.196953497361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang