Casa Constance
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2024 tot 11 Des 2024.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Turtle Creek Gholflandgoed 41, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 500R2 625 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Casa Constance is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis wat slaapplek aan 8 mense bied in die eksklusiewe Turtle Creek Privaat Landgoed in Plettenbergbaai.
Die dubbelverdiepinghuis kyk uit oor die 6de skoonveld en beskik oor 4 dubbelslaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n Jacuzzi-bad en lei na die tuinbalkon met 'n uitsig oor die gholfbaan en die berge.
Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ysmasjien, wynskinker en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 8.
Die ruim sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel. Die sitarea lei na 'n onderdak-patio met 'n eetarea wat 'n lieflike uitsig oor die tuin en gholfbaan bied. Die aangelegde, inheemse tuin lei na die gholfbaan.
Plettebergbaai bied verskeie doendinge, soos stap-, voetslaan en fietsryroetes, perdry, walviskyk, kajakvaart en ook restaurante en winkels. Daar is ook besienswaardighede is die area, soos die Lawnwood-slangreservaat, Monkeryland, Noah's Park Wolfreservaat en Radical Raptors rehabilitasiesentrum.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Olivia Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 77
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Turtle Creek Gholflandgoed 41, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa Constance het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Turtle Creek Golf Estate Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Turtle Creek Gholflandgoed 41, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang