Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Cosmo

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Straat 7, Shelley Point, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Casa Cosmo is 'n luukse vakansiehuis in St. Helenabaai aan die Weskus en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n blyplek waar hulle blywende herinneringe saam met geliefdes kan skep.

Die ruim huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die ander 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, lugbraaier, drukkoker, ketel, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en verskeie ander toebehore toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n ysmasjien. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met YouTube en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die huis het ook 'n omsetter vir kragonderbrekings.

Daar is 'n balkon met sitplek op die boonste verdieping en op die onderste verdieping het 'n binne-buite-kuierarea met braaigeriewe en 'n etenstafel. Buite is daar ook 'n swembad met sonstoele.

Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vakansie vol avontuur of ontspanning en gehaltetyd saam met geliefdes.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • 13de Straat 7, Shelley Point, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Straat 7, Shelley Point, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa95e675f57feee4d3414c6ee879950afe7a9d0e68dffe83bf2abf320522f92bbc73ea9859d1b02d9857b7fcfe6bb38fe9d13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 7 13th street Shelley Point 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.706038040619 17.974277576956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang