Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Cosy

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Casa Cosy
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
George P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George P

More than happy, no hesitation to recommend this place.

My wife and I loved the place. It was cosy just like the name says. The hostess was wonderful to us both and went out of her way to see to our needs. It was an extremely hot week but we had no problem with the heat as the cooling equipment was adequate. Everything else was as described and fully functional.

Casa Cosy se terugvoer

Thank you so much for the lovely review, George! It was an absolute pleasure to host you.

Casa Cosy
Lenice P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenice P

Heerlik ingerig.

Vreeslik lekker by hul gebly! Baie skoon en só lekker ingerig. Sal vir seker weer daar gaan woon!

Casa Cosy se terugvoer

Baie dankie Lenice! Ons kyk daarna uit om jou weer in die nabye toekoms te sien!

Casa Cosy
Marthinus O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus O

Awesome.

Baie aangenaam en rustig. Dit voel soos 'n huis weg van jou huis. Die gasheer en gasvrou laat jou tuis en dadelik op jou gemak voel en hou hul gaste op hoogte van gebeure en wil hul gaste tevrede hê. Die akkommodasie is skoon, netjies en mooi uitgelê, geleë naby winkelsentrums en nie ver van instansies wat ek moes en wou besoek het nie. Solarkrag is 'n groot pluspunt wat die tuisgaan gemaklik gemaak het. Ek sal dit enige tyd aanbeveel en weer daarvan in die toekoms gebruik maak.

Ike K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ike K

Goeie verblyf en bekostigbaar.

Ons het lekker rustig gebly, voëlryke gebied met bosveldloeries en katlagters onder andere. Ons motor was veilig toegesluit in die motorhuis.

Julie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie D

Perfect.

Host extremely helpful and kind. Cottage always kept immaculately. Solar an absolute blessing.

Alex M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex M

Gemaklik, skoon, netjies, veilig en vriendelik. Waarde vir jou geld.

Die was beslis een van die beste en aangenaamste plekke waar ek nog gebly het en al my verwagtinge oortref. Dit laat jou voel soos 'n huis weg van jou huis. Die kommunikasie was uitstekend, ek is heeltyd op hoogte gehou van gebeure en altyd gevra of ek tevrede en gemaklik is. Die plek is sentraal geleë, naby winkelsentrums en waar ek moes werk. Daar is solarkrag wat alles baie gemaklik gemaak het. Die plek is skoon, netjies en mooi uitgelê, met kwaliteit linne. Ek sal die plek beslis aanbeveel en vir seker weer van hulle gebruik maak.

Vanaf
Vanaf R695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridderspoorlaan 19, Weltevreden Park, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93bf61150bccb1bdd2fb1ac78bcca8389048e48985be72d0f38e5aa27aa59e00e72e24067a0a276a28bddbaf89b77e706b93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 19 Ridderspoor Avenue Weltevreden Park 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.121882807213 27.929952906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang