Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa da Nanda

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandhills-weg 285, Prince's Grant Golf Estate, KwaDukuza, 4450, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Casa da Nanda is 'n pragtige dubbelverdiepinghuis in Sandhills-weg, naby Noord- en Middelstrand se ingange op die pragtige Prince's Grant Golf Estate.

Dié huis bied slaapplek aan 12 gaste en kan dus 8 volwassenes en 4 kinders akkommodeer. Dit beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die vyfde slaapkamer ideaal is vir kinders en 2 stapelbeddens het. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea en die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met DStv. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die deure bied toegang tot 'n groot stoep met sitplek wat perfek is vir etes en om die see-uitsig te geniet. In die binnehof kan gaste die swembad en 'n heerlike braai geniet. 'n Gas- en houtskoolbraai is ook beskikbaar. Verder het die huis 'n omsetter en sonkrag, wat ononderbroke kragtoevoer tydens kragonderbrekings verskaf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Pascale Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sandhills-weg 285, Prince's Grant Golf Estate, KwaDukuza, 4450, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandhills-weg 285, Prince's Grant Golf Estate, KwaDukuza, 4450, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA245a8c2feddd5fc524d80fdef89bc9676c8f0c73b66f3e2d3ded6d4c892dc9f0110e3ff35528213df09b1875e19302a4f822?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 12) 285 Sandhills Road Prince's Grant Golf Estate 4450 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.344211230513 31.381965636909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang