Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa de Dani

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Mariette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker. Lekker gebly. Sal lekker gewees het vir 'n Airfryer of enige iets anders om kos te kan maak behalwe in die Mikrogolf. En hang fasiliteite om nat swemklere of handdoeke te kan hang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danielle
Casa de Dani
Hi Mariette, thank you for your review. As seen on our listing description, our unit is purely a heat and eat unit and is not rigged for full cooking. There is a clothing/drying rack in the cupboard of the flatlet for hanging wet clothing on, etc. Kind regards, Danielle

Rose-marie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustige atmosfeer. Ja, verblyf was soos weergegee op advertensie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danielle
Casa de Dani
Hi Rose-marie Bly julle het die tydjie hier geniet. Groete Danielle

William M
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Excellent! Best value for money, comfortable and clean. The host provided great service. Excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelaide B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Dit was 'n heerlike paar dae en 'n lekker wegbreek. Casa de Dani is waarde vir geld en baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danielle
Casa de Dani
Hi Adelaide, bly julle het dit geniet! Vriendelike groete

Johan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie mooi huisie wat netjies en skoon was met alles wat ons nodig gehad het. Dankie, dit was presies wat ons nodig gehad het, skoon, mooi en goed geleë. Winkels en restaurante stapafstand asook die strand. Lekker toegerus en veilig. Bederfie met aankoms koffie en koekies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danielle
Casa de Dani
Hi Johan Bly julle het die tydjie geniet! Vriendelike groete

Anlize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons het dit baie geniet. Skoon, stil en rustig. Heerlik, skoon en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danielle
Casa de Dani
Hi Anlize Baie dankie vir die gawe terugvoer! Julle is welkom om enige tyd hier te kom bly Vriendelike Groete Danielle

Fenella J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Lovely. Excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

It was supreme! Appreciate the cleanliness and freshness. Value for money. Will be back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danielle
Casa de Dani
Hi Andrew, thanks for the great review! I'm glad you enjoyed your stay. You are welcome to stay anytime. Kind regards, Danielle

Jeremy J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Very pleasant and private. It was great. Nice and quiet and not far from the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Danielle
Casa de Dani
Hi Jeremy, it was nice to have you both here. We're glad you enjoyed your stay! You are welcome anytime. Best regards, Danielle.

Gj S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Baie lekker. Die TV kort aanwysings, asb.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Danielle
Casa de Dani
Hi GJ, bly om te hoor julle het jul tydjie geniet! Ek gaan van nou af volledige instruksies vir die Apple TV laat, dit was 'n oorsig aan my kant Vriendelike groete, Danielle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Danielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Francis-rylaan 127, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96a9ac577172357e3a38f875d2d707b2e527bae9c56d20ec2c1488dd9b7b53eec0bd0f017fd5307b58a4c6ea137c965069ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 127 St Francis Drive St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159141446797 24.829050464418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang