Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa de Dani

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 8 Jul 2024 tot 15 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Francis-rylaan 127, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 R553 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa de Dani bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van St. Francisbaai, 'n lieflike kusdorpie aan die Sonskynkus. Die eenheid is ook naby die strand.

Die eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die eenheid het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere stroomdienste. Gaste moet hulle eie aanmeldbesonderhede gebruik om Netflix te kyk. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die St. Francisbaai Gholfklub, 'n natuurreservaat, pragtige strande en die Kaap St. Francis Vuurtoring in. Die omgewing is ook ideaal vir swem, branderplankry, bootvaarte en visvang.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Adelaide B
5.0
Dit was 'n heerlike paar dae en 'n lekker wegbreek. Casa de Dani is waarde vir geld en baie sentraal geleë.
Jun 2024
Johan A
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi huisie wat netjies en skoon was met alles wat ons nodig gehad het. Dankie, dit was presies wat ons nodig gehad het, skoon, mooi en goed gele...
Sien meer
Apr 2024
Anlize D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het dit baie geniet. Skoon, stil en rustig. Heerlik, skoon en stil.
Feb 2024
Andrew C
Saam met lewensmaat
5.0
It was supreme! Appreciate the cleanliness and freshness. Value for money. Will be back again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Jeremy J
Saam met lewensmaat
4.8
Very pleasant and private. It was great. Nice and quiet and not far from the beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Danielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • St. Francis-rylaan 127, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Casa de Dani het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R553
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R553
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Francis-rylaan 127, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96a9ac577172357e3a38f875d2d707b2e527bae9c56d20ec2c1488dd9b7b53eec0bd0f017fd5307b58a4c6ea137c965069ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R553 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 127 St Francis Drive St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159141446797 24.829050464418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang