Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa de la Presa 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Percy Fyfe GaMashashane-weg, Holspruit-plaas, Gedeelte 1, Polokwane, 0746, Limpopo
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Casa de la Presa 3 is 'n bekoorlike selfsorghuis wat sonkrag en gas gebruik en sowat 30 km buite Polokwane geleë is. Die huis skuil langs 'n dam, word deur bosveld omring en bied luukse bosverblyf met die geleentheid om vrylopende wild te sien.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers met koninggrootte-beddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en die tweede en derde slaapkamer se badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die deure in die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek, 'n plonspoel en braaigeriewe. Hiér is ook 'n uitkykpunt wat 'n pragtige uitsig oor die dam en die bos bied. Aktiwiteite in die omgewing sluit wildkyk en visvang in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Percy Fyfe GaMashashane-weg, Holspruit-plaas, Gedeelte 1, Polokwane, 0746, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Percy Fyfe GaMashashane-weg, Holspruit-plaas, Gedeelte 1, Polokwane, 0746, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d4518d732b07145fcc6eb87b503be75749f2eec967c2a1055fe4e766fb0ed7211c0ec1356c14d08074dfda8d86b8fd16e72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6) Percy Fyfe GaMashashane Road Holspruit Farm, Portion 1 0746 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -23.955766678571 29.20386166593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang