Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa de Ross

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Casa de Ross
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Leorene B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leorene B

It was perfect.

Our stay at Casa de Ross was ideal for a peaceful weekend getaway to relax and have peace of mind. The service was excellent and the cleanliness as well.

Casa de Ross se terugvoer

Thank you so much Leorene, for the best review. We are humbled you chose us as your host and we hope to be of service to you again in the future. Stay safe and blessings always.

Casa de Ross
Lizelle B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle B

As jy in die area moet wees is dit 'n goeie keuse.

Die ontvangs laat jou bietjie onseker, die kamers is netjies en skoon, maar bietjie klein. Die ontbyt was lekker. Nie buitengewoon nie. Bietjie geraas, maar dit sal afhang van die gaste wat besoek. As jy in die area móét wees is dit voldoende.

Zelda D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D

Dit was rustig, skoon, en die vriendelikste mense. Waarde vir jou geld.

Ek kan die plek regtig aanbeveel. Alles was in werkende toestand gewees.

Casa de Ross se terugvoer

Ons is verheug as julle dit hier geniet het. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste welkom voel. Ons hoop regtig om julle weer in die toekoms hier te kan verwelkom.

Casa de Ross Gastehuis

Casa de Ross
Herman V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Friendly, great service.

Tranquil atmosphere.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelik, goeie diens.

Rustige atmosfeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Casa de Ross se terugvoer

Thank you so much for a wonderful review. We are honoured you chose us as your host. Stay safe and blessings always.

Casa de Ross
Lukas S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas S

Fantasties.

Baie professionele en vriendelik personeel en pragtige omgewing, rustigheid was salig.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Wilna K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna K

Dit was sekerlik die grootste verrassing gewees met die heerlikste ontbyt en ongelooflike gasvryheid.

Dit was 'n briesie nuwe hoop, ons was aangenaam verras met die gasvryheid.

Lisa N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa N

Skoon, gerieflike, ruim kamer met vriendelike ontvangs en diens.

Ons is baie vriendelik ontvang, die kamer is ruim en baie netjies, in die yskas was bottels koue water vir ons. Die ontbyt was heerlik en die personeel vriendelik en behulpsaam. Ons sal Casa de Ross aanbeveel.

Natalie J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie J

Baie gemaklik in rustige area.

Kamers was baie netjies, goed toegerus. Personeel baie vriendelik. Filterkoffie sou lekker gewees het. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Natasha B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

'n Gastehuis waar geen gerief vir gaste ontsien is nie.

Gasvry, netjies en volledig toegerus - heerlike ontbyt! Wens ons kon permanent daar intrek! Baie dankie aan ons gashere en gasvroue - ons beveel Casa de Ross graag aan.

Lydette V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydette V

Netjies en lekker ontbyt.

Vriendelike personeellede.

Van Zyl A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Zyl A

Baie gasvry en rustig.

Baie lekker gebly.

Carin D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin D

Uitstekende diens en vriendelik en baie hulpvaardige diens ontvang van almal.

Ons sal Casa de Ross vir enige iemand aanbeveel. Steven en sy vrou het regtig uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons sal hulle beslis weer besoek.

Karina B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina B

Baie netjies en die ontbyt was heerlik.

Ons het baie lekker geslaap en die ontbyt was heerlik.

Hentie P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hentie P

Baie netjies en uitstekende diens vir besigheid.

Baie netjies en uitstekende diens vir besigheid, TV net baie skuins en ongemaklik.

Dries V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries V

Vriendelike diens in 'n rustige omgewing.

Sien sterre.

Sumari H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari H

Asemrowende tuin en akkommodasie!

Dit was 'n onvergeetlike naweek waartydens ons die wonderlike eienaars (Elize en haar vennoot en haar vennoot se man) ontmoet het. Hulle was baie hartlik en gasvry en ons het die heerlike ontbyt ook baie geniet! Baie baie dankie!

Nico B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Baie oulike gastehuis

Ons het baie lekker gebly. Gasvrou baie vriendelik en gasvry en ons het die heerlikste ontbyt elke oggend gekry.

Ester V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V

Gerieflik en voel soos huis.

Van die ontvangs tot en met ons vertrek was dit baie professioneel en puik diens. Soveel gasvryheid en verwelkoming! Baie dankie.

Andre W - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Fantasties.

Elize is 'n wonderlike mens, wat uit haar pad gaan om jou verblyf fantasties te maak. Die kamers is groot netjies en gerieflik. Dekor is duursaam en baie mooi. Ontbyt is soos 'n driegangmaaltyd, baie lekker, en baie om te eet. Sal beslis die plek aanbeveel. Dankie Elize!

Oliver Ombeva M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oliver Ombeva M

Absolutely amazing place. Staff very welcoming and supportive, thanks Elize, Jan and Steve. Ombeva Oliver

I really enjoyed my stay at Cassa de Ross. The experience was amazing. The booking through TravelGround was easy and smooth, they were helpful all through. I highly recommend Cassa de Ross.

Jomari D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomari D

Baie mooi gastehuis en vriendelike ontvangs.

Het baie lekker gebly! Baie goed geleë en perfek naby die trou-venue.

Doris G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Doris G

Good.

Friendly staff. Comfortable although the bathroom is a bit small for adults. We enjoyed our stay.

Heidi C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi C

Very friendly and welcoming.

Lovely room, great breakfast, safe and quiet. Really enjoyed my one night's stay at Casa De Ross, I stayed for work so didn't have the opportunity to use all facilities or spend time in the area, but it was perfect for my needs, close to Rosslyn where I needed to work and the room was lovely. The owners were friendly and I would definitely stay there again.

Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Annie J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie J

Awesome!

Hierdie is engele uit die hemel! Soveel meer as net 'n gastehuis.

Chantal D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal D

Wonderlik!

Hartlike, vriendelike diens!

Leon P - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P

Oortref verwagtinge!

Die vriendelike diens, fasiliteite en ondersteuning deurgans maak hierdie akkommodasie die moeite werd. Die verblyfgeriewe is professioneel, netjies en privaat. Dit het beslis voldoen aan my verwagtinge aan akkommodasie tydens 'n besigheidsbesoek in die Pretoria Noord omgewing.

Michelle H - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

Rustig, pragtige kamers en heerlike ontbyt.

Dit was heerlik. Die gastehuis en kamers is pragtig, netjies en skoon. Die ontbyt is heerlik en word bedien hoe laat dit jou pas.

Cobus B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B

Puik!

Een van die min plekke wat 'n gesinskamer het. Die kinders was mal oor die swembad. Pragtige plek met vriendelike bestuur. Ek sal beslis weer daar 'n draai maak.

Lorenzo M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo M

It was a very nice place, welcoming and lovely.

It's a place where l could go to, because l love the area, where it's situated, the environment, the welcoming and also the kindness of the owners. The owners there were very nice and welcoming and l think in a marketing sense l will give them a 100% for their service. The food was delicious, well prepared and on point. It was such a beautiful weekend for me and my partner.

Andrew V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew V

Probably the best guest house I have been to!

Wonderful, friendly reception, warm comfortable and luxurious room. And the best breakfast I have ever had!

Monica D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D

Dit was eenvoudig die beste.

Die gesellige ontvangs en verblyf was 'n absolute seën. 'n Mens voel tuis vandat jy arriveer totdat jy vertrek. Die verblyf is uit die heel boonste rakke en die ontbyt is 6-ster. Ons sal verseker weer aan Casa de Ross en gasheer en gasvrou se huislike en professionele deur klop!

Yolanda L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda L

I think the host & hostess were fantastic and that the guest house is very well run.

An awesome place to stay at; I love the garden and the interior of the house. Elize and Dries are doing a great job.

Anthony E - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony E

Lekker privaat en baie skoon.

Goeie geriewe en baie vriendelike, hulpvaardige eienaars. Het dit baie geniet. Die ontbyte was heerlik.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kremetartlaan 349, Amandasig, Akasia, Pretoria, 0118, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd4e7b8cc8f5a5300451e5ba452f462f66fc271c72c5e05eb54c3ea008682a13a6eb9c1df1d3778593bc796cec46e9b531f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 349 Kremetart Avenue Amandasig, Akasia 0118 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.674398 28.094285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang