Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa de Ross

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Leorene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

It was perfect. Our stay at Casa de Ross was ideal for a peaceful weekend getaway to relax and have peace of mind. The service was excellent and the cleanliness as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Casa de Ross
Thank you so much Leorene, for the best review. We are humbled you chose us as your host and we hope to be of service to you again in the future. Stay safe and blessings always.

Lizelle B
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2021

As jy in die area moet wees is dit 'n goeie keuse. Die ontvangs laat jou bietjie onseker, die kamers is netjies en skoon, maar bietjie klein. Die ontbyt was lekker. Nie buitengewoon nie. Bietjie geraas, maar dit sal afhang van die gaste wat besoek. As jy in die area móét wees is dit voldoende.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Zelda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Dit was rustig, skoon, en die vriendelikste mense. Waarde vir jou geld. Ek kan die plek regtig aanbeveel. Alles was in werkende toestand gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Casa de Ross
Ons is verheug as julle dit hier geniet het. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste welkom voel. Ons hoop regtig om julle weer in die toekoms hier te kan verwelkom. Casa de Ross Gastehuis

Herman V
1 nag
4.8
Aug 2019

Vriendelik, goeie diens. Rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Casa de Ross
Thank you so much for a wonderful review. We are honoured you chose us as your host. Stay safe and blessings always.

Lukas S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2019

Fantasties. Baie professionele en vriendelik personeel en pragtige omgewing, rustigheid was salig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Aug 2019

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Wilna K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2018

Dit was sekerlik die grootste verrassing gewees met die heerlikste ontbyt en ongelooflike gasvryheid. Dit was 'n briesie nuwe hoop, ons was aangenaam verras met die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2018

Skoon, gerieflike, ruim kamer met vriendelike ontvangs en diens. Ons is baie vriendelik ontvang, die kamer is ruim en baie netjies, in die yskas was bottels koue water vir ons. Die ontbyt was heerlik en die personeel vriendelik en behulpsaam. Ons sal Casa de Ross aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natalie J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2018

Baie gemaklik in rustige area. Kamers was baie netjies, goed toegerus. Personeel baie vriendelik. Filterkoffie sou lekker gewees het. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2018

'n Gastehuis waar geen gerief vir gaste ontsien is nie. Gasvry, netjies en volledig toegerus - heerlike ontbyt! Wens ons kon permanent daar intrek! Baie dankie aan ons gashere en gasvroue - ons beveel Casa de Ross graag aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kremetartlaan 349, Amandasig, Akasia, Pretoria, 0118, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd4e7b8cc8f5a5300451e5ba452f462f66fc271c72c5e05eb54c3ea008682a13a6eb9c1df1d3778593bc796cec46e9b531f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 349 Kremetart Avenue Amandasig, Akasia 0118 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.674398 28.094285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang