Casa de Sol Glamping Cabin
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Santosstraat 15, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
- Vanaf R979 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Casa de Sol Glamping Cabin is 'n bekoorlike verblyf-opsie in Farrarmere, omring deur ander soortgelyke eenhede. Die eiendom is gerieflik geleë net 1,7 km ('n 3 minute se ry) vanaf Homestead Dam en slegs 500 meter vanaf nabygeleë winkelgeriewe, wat maklike toegang tot buitelugaktiwiteite en alledaagse geriewe bied.
Hierdie unieke spogkajuit is ontwerp om tot vier gaste te akkommodeer, wat 'n knus en onvergeetlike verblyf bied. Hierdie hut is ingerig met 2 dubbelbeddens en het 'n privaat, omheinde tropiese buitestort, wasbak en toilet.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gasstoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste buite kan by die sprankelende swembad of in die tuin ontspan.
Casa de Sol Glamping Cabin bied plek vir 'n bykomende 2 gaste, hetsy kinders of volwassenes, met die opsie om 'n buitelugtent-ervaring onder die sterre te geniet in 'n knus tent met slaapplek vir 4.
Die eiendom beskik oor 'n privaat ingang en gemonitorde parkeerplek, wat beide gerief en sekuriteit vir gaste tydens hul verblyf verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kindermatras vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 27
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Santosstraat 15, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
Toeganklikheid
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Santosstraat 15, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng