Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa de Uno B&B

  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Santos-straat 15, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
  • Vanaf R499 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Casa de Uno B&B is 'n lieflike en knus tuinkothuis op die eienaar se perseel in Farrarmere, Benoni. Dit is net 5 minute vanaf Homestead-dam en 2 eksklusiewe gholfbane, asook 500 m vanaf Farrarmere Square.

Die oopplankothuis beskik oor 'n slaaparea en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n stoep, braai, swembad en 'n lieflike tuin met 'n klomp voëls. Privaat parkeerplek is beskikbaar en 'n kontinentale ontbyt is ingesluit.

Casa de Uno is 5 minute se ry vanaf gimnasiums en 10 minute se ry vanaf 'n vlooimark. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is 8 km ver en 'n lughawependeldiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 1 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Santos-straat 15, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R499
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R499
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Santos-straat 15, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA195eebdecbf1c623af2d578243882245b5694ddb9c354b4af91f8888eeb59559558b4a23967e1409bafbebb7a44473ddeb27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R499 per nag (plek vir 1) 2 5 1 4 15 Santos Street Farrarmere 1501 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -26.1646191 28.3045438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang