Casa Del Mar 214
Beskrywing
Die kamer is ruim en ingerig met 'n dubbelbed wat oorgetrek is met gehalte beddegoed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer beskik ook oor 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skootrekenaarkluis en haardroër. Ons voorsien daagliks muffins, jogurt en vrugte. WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers. Gaste is egter welkom om buite te rook - daar is asbakkies.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Strandhanddoeke kan gehuur word - 'n deposito word gehef.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet saam met die balans betaal word.
Let asb. op die volgende:
Die huis is in die hoofstraat en gedurende die hoogseisoen kan dit baie besig raak.
Ons voorsien muffins, beskuit, jogurt, muesli, tee en koffie.
Elke kamer het 'n mikrogolf, yskassie en ketel.
Daar is 3 restaurante naby die perseel naamlik Lizettes, Dutchies en Walker Bay Grill.
'n Hond woon op die perseel.
Daar is 'n lieflike dek waar gaste skemerkelkies of koffie kan geniet.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ruim en ingerig met 'n dubbelbed wat oorgetrek is met gehalte beddegoed. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Die kamer beskik ook oor 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skootrekenaarkluis en haardroër. Ons voorsien daagliks muffins, jogurt en vrugte. WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers. Gaste is egter welkom om buite te rook - daar is asbakkies.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Strandhanddoeke kan gehuur word - 'n deposito word gehef.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet saam met die balans betaal word.
Let asb. op die volgende:
Die huis is in die hoofstraat en gedurende die hoogseisoen kan dit baie besig raak.
Ons voorsien muffins, beskuit, jogurt, muesli, tee en koffie.
Elke kamer het 'n mikrogolf, yskassie en ketel.
Daar is 3 restaurante naby die perseel naamlik Lizettes, Dutchies en Walker Bay Grill.
'n Hond woon op die perseel.
Daar is 'n lieflike dek waar gaste skemerkelkies of koffie kan geniet.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sewendestraat 214, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang