Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Del Mar West Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westestraat 44, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa Del Mar West Studio is een van twee ateljees op die perseel wat lieflike selfsorgvakansieverblyf bied op 'n strandfront-eiendom in die hartjie van Dwarskersbos, net buite Velddrif. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n paartjie wat 'n romantiese wegbreek soek.

Hierdie oopplan-ateljee is ideaal vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet in. Skerp wit linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.

Hierdie ateljee met lugversorging het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, 'n lugbraaier, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n 2-sitplek-ontbyttoonbank. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix in die ateljee beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike patio met gemaklike buitemeubels en braaigeriewe. Gaste het direkte toegang tot die strand vanaf die ateljee en strandstoele, 'n sambreel, en 'n tafeltjie en koeler word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Casa Del Mar West Studio
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Westestraat 44, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Del Mar West Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westestraat 44, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12c8c4d15d58f4c353beb211ddbb773868c6eab599b14ba65d46f35d9b4072e4f521d38dca7fe689705e33eef500ada5d40b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 44 Weste Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.684921 18.241251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang