Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Del Mar

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Moolman-keeromstraat, Azul Terraces, Eenheid 003, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Casa Del Mar is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel langs die strand in 'n veilige kompleks in Blouberg. Dit bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of groep vriende en kyk uit oor die ikoniese Tafelberg en Tafelbaai.

Dié moderne woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 baba en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is ook 'n bababedjie beskikbaar. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is.

Die skuifdeure maak oop na die balkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Verder spog dit met pragtige uitsigte oor Tafelberg en Tafelbaai.

Gaste het toegang tot verskeie geriewe wat 'n swembad, vlieërplankwinkel en buitestort insluit. Die eenheid het veilige onderdakparkeerplek agter veiligheidshekke.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbedjie
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Casa Del Mar
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Roelof Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Moolman-keeromstraat, Azul Terraces, Eenheid 003, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Del Mar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Moolman-keeromstraat, Azul Terraces, Eenheid 003, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA285e21c8c3e39ff4182f0b7c29930e98916d309b7a8b9e6053dbdee57553e66292102380ce8f9bb87efb206dd5b142b8e41f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Moolman Close Azul Terraces, Unit 003 7436 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.801692685953 18.462213277817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang