Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Del Sol

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Cayley Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Casa Del Sol
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Mariaan M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan M

Ons het lekker gebly!

Lekker plekkie, baie mooi uitsig, goeie ligging om die skiereiland te verken. Baie ekstras in die kruidenierskas, verras met 'n bottel wyn. Die verwarmer en elektriese kombers is baie geniet. Vertrekke is mooi ingerig, hoewel bietjie beknop. Trappe na die boonste vertrek is 'n steil uitdaging! Veilige area, maar moes buite op die sypaadjie parkeer. Parkering agter 'n veiligheidshek is net vir baie klein motortjies geskik. Goed vir selfsorg ingerig. Lekker om volle DSTV en Netflix te hê.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gulls-weg 1, Glencairn Heights, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20d2335ce34590e266d5bfd234d16f8d30438f0b4efa67d82496c69f572230d06b636f49a120d2cf152dd901dcbc4e7f4077?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1 Gulls Way Glencairn Heights 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.156714195416 18.432617601852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang