Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Del Sol 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 153, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Casa Del Sol 7 bied selfsorgverblyf in Margate en is ideaal vir enigiemand wat 'n kuswegbreek nodig het.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n Aparte toilet is ook beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n yskas en 'n ketel toegerus is. 'n Waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na die sitarea met sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan op die onderdakstoep met buitemeubels en 'n braai-area eet terwyl hulle asemrowende see-uitsigte geniet. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is beskikbaar. Margate Tidal Pool en Lawrence Rocks is stapafstand vanaf die woonstel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Werlize E
5.0
Lekker, rustig, veilig. Baie netjiese plek, met 'n baie mooi uitsig van die see.
Des 2024
Michelle L
Gesin met tieners
5.0
Baie skoon, veilig en waarde vir geld. Baie mooi en skoon.
Des 2024
Rose-mari L
Gesin met klein kinders
5.0
Hier kan jy rus en die kinders kan hulself geniet. Dit is veilig en jou uitsig is so mooi. Dit was fantasties, ons wou nie ry nie. Dit is ongelooflik ...
Sien meer
Des 2024
Mariette D
Saam met lewensmaat
4.6
Great sea view and good value for money. Great location. Beautiful place. Will definitely be going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Natacha P
Saam met lewensmaat
4.2
Die ligging is perfek, die plekkie is baie mooi en gerieflik ingerig. Ons het lekker gebly onder omstandighede. Ons was nie bewus van instandhouding w...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Marinerylaan 153, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Casa Del Sol 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 153, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45cae6273e422a14adccca8dfd569bc557f6fe92e311a4e2b76823e0cd9211e677ad2a1b0c12245c768982e32c72806517fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 153 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.870673309492 30.366903491173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang