Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Del Sol

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 131

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Casa Del Sol
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Adri O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri O

Ongelooflike plek en ons sal beslis weer terug gaan.

Verblyf was ongelooflik. Ons het lekker gebly. Daar was net nie 'n herlaaibare lig soos hulle aangedui het nie (dalk het ek hom net nie gevind nie). Ons het baie lekker gebly.

Sarika A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarika A

Holiday was awesome. Area and place was very safe and beautiful.

Will recommends this venue to families and kids who want to enjoy their holiday.

Merese C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merese C

It was very relaxing and good place to keep the kids busy.

It's a lovely place to get the family together and also a very safe and very nice location.

Jacques L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques L

Not for a rowdy bunch.

Casa Del Sol is like a "Retirement Village". There are 5 of so retired permanent residents in the complex. We were a rowdy bunch and quickly got into trouble for being too loud, so if you're visiting with friends and are a rowdy bunch, I would suggest you look somewhere else. The pots and pans are all old, some are bent and dented but are functional. The pressure cooker came in handy a few times. The ceiling fans in the lounge and spare room with double bed barely function at full speed. The bed in the main bedroom looks terrible and sounds even worse. It is the size of a king-size bed with two 3/4 thin mattresses on a wooden structure that is getting old. On the plus side and this really counts because you are there to have a holiday and relax. Out the back door and into your neat garden you are greeted with the amazing sounds of the waves crashing on the beach and rocks, the beach being literally a 3 or 4 min walk away. The views of the ocean and the waves crashing on the rocks were so soothing. Lovely views while having a lekker social braai.

Andrew P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew P

Veilig en baie rustig.

Baie veilig veral met klein kinders orals is toe gemaak. Baie rustige omgewing en mooi uitsig van die see. Het dit baie geniet. Sal defnatief weer daar gaan vakansie hou.

Warren B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren B

Ruim en gemaklik, goeie gesinsverblyf.

Sal weer oorweeg om hier tuis te gaan vir vakansie.

Leani V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani V

Wat 'n ongelooflike, waarde vir geld, huisie by die see.

Sal beslis Casa Del Sol aanbeveel vir familie verblyf by die see. Die huis is lekker groot, met genoeg spasie vir almal, maar die buite stoep, met privaat tuin en see uitsig is beslis die wenner vir ons gewees. Dis heerlik om in die aand op die stoep te kan sit, met die gedruis van die see in die agtergrond en die kinders wat lekker op die grasperk buite speel, terwyl daar gebraai word. Dis beslis 'n home-away-from-home!

Amanda S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Ligging perfek op 'n nie besige strand, dalk a.g.v. winter nie baie mense nie.

Van die kombuisware is oud en opgebruik en dis dalk tyd om te vervang, die mikrogolf en oond baie oud.

Hennie O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie O

Rustige plek buite die remoer van die sentrale dorp.

Lekker rustig, reg oorkant privaat, klein strand. Die eenheid is gerieflik met 'n buite tuin vir klein kinders. Dit is my 2de besoek.

Kaitlin M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaitlin M

Amazing, definitely going back!

My stay at Casa Del Sol was amazing. Their well-equipped place was clean. It was just amazing.

Casa Del Sol se terugvoer

Thank you so much, we appreciate your feedback and so glad that you enjoyed your stay.

Casa Del Sol
Arisha N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arisha N

Host was absolutely helpful and friendly.

A beautiful place, welcoming host, lovely houses. The scenery is amazing, the house is really clean. It's a wonderful place to go to! 100% value for money.

Casa Del Sol se terugvoer

Thank you so much, we value your feedback and glad you enjoyed your stay. It was only a pleasure to accommodate and assist you.

Casa Del Sol
John B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B

Clean and quiet at the complex and all we needed was available.

Agent was fantastic and we were very happy with the cleaner and service. Thanks.

Melanie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie D

Baie lekker, uitsig is beautiful van tuin af. Baie rustig.

Ons het dit vreeslik geniet, die plekkie is baie goed ingerig vir 'n gesin, ons het baie lekker gebly. In die tydperk wat ons daar was het dit vreeslik baie gereën, ek sou graag 'n losstaande wasgoedrak of 'n droograk teen die badkamermuur in die eenheid verkies het dat jy jou handdoeke en nat klere kan hang terwyl dit reën, maar verder is dit plekkie baie goed toegerus.

Janine L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L

Baie lekker. Ons gaan al jare na Casa Del Sol toe. Eerste keer by no. 5.

Ons was 6 ─ 2 klein kinders, 2 kinders, ouma en oupa. Was wonderlik om die see te sien en te ruik. Dink dit moet net 'n bietjie meer disable-friendly wees na die swembad toe. Ons het baie lekker gekuier.

Etienne N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne N

Was baie lekker.

Die kompleks was vir ons gesin reg. Net die mense in die kompleks was nie so vriendelik nie, plus daar was geen aanduiding van die reëls nie.

Christy R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christy R

Lekker by die see!

Ons het baie lekker by gebly, dit was gerieflik, skoon, privaat en stil. Baie naby aan die see. Die was masjien en skottelgoedwasser is 'n bonus en het baie gehelp om alles netjies te hou.

Adele P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele P

Ons verblyf was baie lekker, ons het te alle tye veilig gevoel in die kompleks.

Ons verblyf was oor die algemeen verskriklik lekker met 'n fantastiese see-uitsig elke dag.

Karina K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina K

A secure and spacious place, close to the beach. The washing machine is a win for those travelling light and the need to wash towels etc.

The unit is well located and secure. For those of you who want to be near Margate in Dec but avoid the influx of visitors it's just perfectly situated. It is a comfortable walk to the beach and tidal pool although the direct beach does not have lifeguards the teenagers could swim there as well as fish. The unit has a spacious kitchen and lounge area and is equipped with a dishwasher and the necessary kitchen items. The 2 bedrooms with double beds are comfortable and spacious. The extra room with 2 bunk beds is tiny and the airflow is not great so we moved one of the mattresses to the lounge which worked well. The bathroom is a good size and the extra guest toilet with 5 of us was useful. The washing machine was a winner as we needed to travel light and were able to wash the necessary clothes and towels. Outside is the covered patio area which is comfortable should it rain. The braai area is great and has a lovely view of the sea. Overall we enjoyed our stay and would definitely go there again.

Marisa S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa S

Baie lekker!

Dit was baie lekker blyplek. Netjies en skoon. Naby aan strand.

Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 6)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan 153, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfAjLwzkhi7rhCYwWnMIvYTqBz52RWG8z6uIVo618teV4A45jcO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 153 Marine Drive Margate 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.870387439356 30.366496717062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang