Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Del Sol

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Adri O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ongelooflike plek en ons sal beslis weer terug gaan. Verblyf was ongelooflik. Ons het lekker gebly. Daar was net nie 'n herlaaibare lig soos hulle aangedui het nie (dalk het ek hom net nie gevind nie). Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarika A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Holiday was awesome. Area and place was very safe and beautiful. Will recommends this venue to families and kids who want to enjoy their holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merese C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2023

It was very relaxing and good place to keep the kids busy. It's a lovely place to get the family together and also a very safe and very nice location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques L
Lang verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2023

Not for a rowdy bunch. Casa Del Sol is like a "Retirement Village". There are 5 of so retired permanent residents in the complex. We were a rowdy bunch and quickly got into trouble for being too loud, so if you're visiting with friends and are a rowdy bunch, I would suggest you look somewhere else. The pots and pans are all old, some are bent and dented but are functional. The pressure cooker came in handy a few times. The ceiling fans in the lounge and spare room with double bed barely function at full speed. The bed in the main bedroom looks terrible and sounds even worse. It is the size of a king-size bed with two 3/4 thin mattresses on a wooden structure that is getting old. On the plus side and this really counts because you are there to have a holiday and relax. Out the back door and into your neat garden you are greeted with the amazing sounds of the waves crashing on the beach and rocks, the beach being literally a 3 or 4 min walk away. The views of the ocean and the waves crashing on the rocks were so soothing. Lovely views while having a lekker social braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Veilig en baie rustig. Baie veilig veral met klein kinders orals is toe gemaak. Baie rustige omgewing en mooi uitsig van die see. Het dit baie geniet. Sal defnatief weer daar gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Ruim en gemaklik, goeie gesinsverblyf. Sal weer oorweeg om hier tuis te gaan vir vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leani V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2022

Wat 'n ongelooflike, waarde vir geld, huisie by die see. Sal beslis Casa Del Sol aanbeveel vir familie verblyf by die see. Die huis is lekker groot, met genoeg spasie vir almal, maar die buite stoep, met privaat tuin en see uitsig is beslis die wenner vir ons gewees. Dis heerlik om in die aand op die stoep te kan sit, met die gedruis van die see in die agtergrond en die kinders wat lekker op die grasperk buite speel, terwyl daar gebraai word. Dis beslis 'n home-away-from-home!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2022

Ligging perfek op 'n nie besige strand, dalk a.g.v. winter nie baie mense nie. Van die kombuisware is oud en opgebruik en dis dalk tyd om te vervang, die mikrogolf en oond baie oud.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie O
Lang verblyf
4.0
Sep 2022

Rustige plek buite die remoer van die sentrale dorp. Lekker rustig, reg oorkant privaat, klein strand. Die eenheid is gerieflik met 'n buite tuin vir klein kinders. Dit is my 2de besoek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kaitlin M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Amazing, definitely going back! My stay at Casa Del Sol was amazing. Their well-equipped place was clean. It was just amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Casa Del Sol
Thank you so much, we appreciate your feedback and so glad that you enjoyed your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 131

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 6)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan 153, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfAjLwzkhi7rhCYwWnMIvYTqBz52RWG8z6uIVo618teV4A45jcO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 153 Marine Drive Margate 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.870387439356 30.366496717062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang