Casa Dell'amore
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bets Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Rochelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie mooi ingerig, netjies en veilig. Héérlik gekuier.
Elise B - Mei 2023
Algehele gradering
My stay was very enjoyable.
Yolanda T - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflik en netjies.
Lees meerIren P - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Nick B - Jul 2022
Algehele gradering
Very good.
Nombulelo D - Nov 2021
Algehele gradering
Great weekend, enjoyed every bit, everything user friendly.
Nicolette B - Mei 2021
Algehele gradering
Value for money. Excellent customer service.
Lees meerCasa Dell'amore se terugvoer
Hi Nicolette, it was a great pleasure hosting you and your family. Thank you for leaving the place neat and tidy. It would be an honour to host you again. Hope to see you back soon. Stay safe during these trying times.
Peter D - Apr 2021
Algehele gradering
Perfect accomodation.
Casa Dell'amore se terugvoer
Thank you so much for the good review and thank you for leaving the place the way you found it. It would be wonderful to host you again in the near future. You were excellent guests.
Leatitia M - Des 2021
Algehele gradering
Ruim en gemaklik met alles wat mens kan nodig kry. Net 'n kort afstand se ry van strand en inkopiesentrum.
M V - Nov 2021
Algehele gradering
Nog nooit so onwelkom gevoel nie! Uitkloktyd is 10 uur volgens webwerf, maar ons is gevra om al 7 uur uit die huis uit te wees omrede daar nog 'n bespreking was.
Casa Dell'amore se terugvoer
Ek is verskriklik jammer om te hoor dat julle onwelkom gevoel het. Dankie dat jy dit onder my aandag bring dat die gasvrou wat namens my optree, (ek woon nie in Mosselbaai nie) julle nie eers kom groet het nie. Ek gaan dit verseker aanspreek, sy word daarvoor betaal om dit te doen en om seker te maak dat gaste tevrede en gelukkig is. Wat PG Glass betref, is ek nie seker hoe dit gebeur het nie, ek dink hulle aflewering het gebeur toe julle nie daar was nie en dit is heeltemal teen my beginsels dat niemand I anders in die woonstel mag ingaan indien die gaste nie daar is nie. Ek sou ook ongelukkig gewees het as dit met my gebeur het. Sovêr ek Onthou het ek vir julle genoem dat daar nog nie fiber in die kompleks is nie, hulle gee tans aandag daaraan. Ek aanvaar dat die verkeer steurend kan wees, ander gaste het nog nie gekla nie, maar ek is bewus daarvan. Ek vra groot verskoning vir die ongerief.
Abigail G - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker, rustig.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Louis Fourie-weg en Park-singel, The Lofts 18B, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang