Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Dell'amore

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Rochelle S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie mooi ingerig, netjies en veilig. Héérlik gekuier. Ons het héérlik gebly. Die plek is baie mooi ingerig, skoon en netjies. Alles is daar. Die uitsig is ook mooi. Nie ver van die winkelsentrums en strand nie. Ons sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

My stay was very enjoyable. The apartment was comfortable and well-situated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Baie lekker, gerieflik en netjies. Die kontrak moet vroegtydig gestuur word sodat persone hul kan vergewis van voorwaardes. Ons het 3 voertuie gehad en slegs 2 mag binne parkeer. Ons het egter 'n fout gemaak deur die voertuig voor die trappe te parkeer, maar dit was slegs om bagasie uit te laai. 'n Foto was geneem en na die verhuurder gestuur. Myns insiens kon die dame ons maar net ingelig het. Ons was slegs 7 persone in die eenheid en dit was absoluut die moeite werd. Definitief waarde vir geld. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iren P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2022

Fantasties. Beslis akkommodasie om aan te beveel. Sentrale ligging.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nick B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2022

Very good. Worth while staying, clean, new, everything in good working condition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nombulelo D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Great weekend, enjoyed every bit, everything user friendly. Place, clean safe and has a beautiful view, user friendly, nice swimming area and braai place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Value for money. Excellent customer service. The experience and service was world class and very friendly which put me at ease immediately. Informative emails, efficient service, contacting us to confirm details while providing us with the necessary assurance that all is in place. Booking was so easy. The place exceeded our expectations. Real value for money. Located within easy access to various facilities yet within nature so that it provides a peaceful retreat. I would definitely go there again and recommend the accommodation again. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bets
Casa Dell'amore
Hi Nicolette, it was a great pleasure hosting you and your family. Thank you for leaving the place neat and tidy. It would be an honour to host you again. Hope to see you back soon. Stay safe during these trying times.

Peter D
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Perfect accomodation. Perfect spot, clean and tidy. Had everything we needed. My family members who spent their first holiday enjoyed the venue with all its luxuries and comfortable stay,

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bets
Casa Dell'amore
Thank you so much for the good review and thank you for leaving the place the way you found it. It would be wonderful to host you again in the near future. You were excellent guests.

Leatitia M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2021

Ruim en gemaklik met alles wat mens kan nodig kry. Net 'n kort afstand se ry van strand en inkopiesentrum. Die woonstel is baie goed toegerus met hope slaapplek, kaste (met baie hangers). Lekker sonnetjie wat op die stoep skyn en waslyn langsaan op die grondvloer. Beddens en kussings is baie gemaklik met mooi beddegoed. Die kompleks is baie stil en swembad 'n lafenis. Die hoofpad kan nogal besig wees, maar verkeer raak stiller voor slaaptyd. Dit was net 'n plesier om in Betsie se plek te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

M V
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Nov 2021

Nog nooit so onwelkom gevoel nie! Uitkloktyd is 10 uur volgens webwerf, maar ons is gevra om al 7 uur uit die huis uit te wees omrede daar nog 'n bespreking was. As jy gevra word om by die reëls te hou, gee dan 'n kopie van die reëls. Nooit eers die WiFi password gekry nie. Sal ook nie aanbeveel vir vakansie nie, want jy word vroeg wakker a.g.v. die verkeer reg voor die woonstel. Die gasheer het nie eers moeite gedoen om te kom groet nie. PG Glass word toegelaat in die woonstel sonder dat ons teenwoordig is. Sal nie weer boek nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bets
Casa Dell'amore
Ek is verskriklik jammer om te hoor dat julle onwelkom gevoel het. Dankie dat jy dit onder my aandag bring dat die gasvrou wat namens my optree, (ek woon nie in Mosselbaai nie) julle nie eers kom groet het nie. Ek gaan dit verseker aanspreek, sy word daarvoor betaal om dit te doen en om seker te maak dat gaste tevrede en gelukkig is. Wat PG Glass betref, is ek nie seker hoe dit gebeur het nie, ek dink hulle aflewering het gebeur toe julle nie daar was nie en dit is heeltemal teen my beginsels dat niemand I anders in die woonstel mag ingaan indien die gaste nie daar is nie. Ek sou ook ongelukkig gewees het as dit met my gebeur het. Sovêr ek Onthou het ek vir julle genoem dat daar nog nie fiber in die kompleks is nie, hulle gee tans aandag daaraan. Ek aanvaar dat die verkeer steurend kan wees, ander gaste het nog nie gekla nie, maar ek is bewus daarvan. Ek vra groot verskoning vir die ongerief.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bets Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Louis Fourie-weg en Park-singel, The Lofts 18B, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a758ddc8356ae3b0506c508b8dee24e65e7420019d5a3d0deb4658dcffa6f4789fd8b7b4e5427f1da57ed4ce86f2aae5e41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Cnr of Louis Fourie Road and Park Crescent 18B The Lofts 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.165158302931 22.109499871731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang