Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Dell'amore

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Louis Fourie-weg en Park-singel, The Lofts 18B, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Casa Dell'amore is ’n woonstel op die eerste verdieping van die veilige The Lofts-kompleks in Mosselbaai. Hierdie woonstel is 800 m vanaf Diaz-strand en halfpad tussen Hartenbos en Mosselbaai, oorkant die Oceans Hotel.

Hierdie eenheid bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer is op die grondverdieping en deel die badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n oopplan-sitarea, -kombuis en balkon wat gerieflik toemaak wanneer die wind pla. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en is in die solderarea wat heeltemal privaat is. Gaste in hierdie kamer gebruik die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Geriewe sluit in 'n yskas-vrieskas, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in. Elektrisiteit en DStv is ingesluit. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie en gaste kan op die perseel swem.

Aktiwiteite in die omgewing sluit, wynproe, swem, voëlkyk en fietsry in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bets Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoek van Louis Fourie-weg en Park-singel, The Lofts 18B, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Dell'amore het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Louis Fourie-weg en Park-singel, The Lofts 18B, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a758ddc8356ae3b0506c508b8dee24e65e7420019d5a3d0deb4658dcffa6f4789fd8b7b4e5427f1da57ed4ce86f2aae5e41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Cnr of Louis Fourie Road and Park Crescent 18B The Lofts 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.165158302931 22.109499871731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang