Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Dell'amore

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Louis Fourie-weg en Park-singel, The Lofts 18B, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Casa Dell'amore is 'n volledig gemeubileerde woonstel wat op die eerste verdieping van die veilige The Lofts-kompleks in Mosselbaai geleë is. Die woonstel is sowat 800 m vanaf Diaz-strand geleë en halfpad tussen Hartenbos en Mosselbaai, oorkant die Oceans Hotel.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Slaapkamers 1 en 2 is op die grondvloer geleë en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Slaapkamer 1 beskik oor 'n dubbelbed en slaapkamer 2 beskik oor 2 enkelbeddens. Die eenheid het ook 'n oopplan-sitkamer, kombuis en balkon wat kan toemaak as dit te winderig is. Die derde slaapkamer is op die solderkamer en het 'n dubbelbed. Hierdie slaapkamer is heeltemal privaat en apart van die oopplan-area, gaste wat hier bly sal 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak gebruik. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Geriewe sluit 'n yskas-vrieskas, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in. Die eenheid is heeltemal oopplan en volledig toegerus. DStv en elektrisiteitsgebruik is by die tarief ingesluit. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie en gaste kan op die perseel swem.

Doendinge in die omgewing sluit wynproe, swem, voëlkyk en fietsry in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Casa Dell'amore
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bets Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoek van Louis Fourie-weg en Park-singel, The Lofts 18B, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Dell'amore het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Louis Fourie-weg en Park-singel, The Lofts 18B, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a758ddc8356ae3b0506c508b8dee24e65e7420019d5a3d0deb4658dcffa6f4789fd8b7b4e5427f1da57ed4ce86f2aae5e41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Cnr of Louis Fourie Road and Park Crescent 18B The Lofts 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.165158302931 22.109499871731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang