Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Dianay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Business-singel 17, Bettysbaai, 7141,
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Casa Dianay is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in Bettysbaai en bied asemrowende see-uitsigte oor 'n groenstrook. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of'n groep vriende.

Die huis bied slaapplek aan 10 volwassenes en ekstra kinders kan op matrasse geakkommodeer word. Die huis bestaan uit 2 selfsorgwoonstelle wat as 'n geheel bespreek word. Elke woonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Drie van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Twee enkelbeddens is in die boonste leefarea beskikbaar. Twee van die badkamers het baddens en storte, en die ander badkamers net toilette, wasbakke en storte. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die huis het 2 goed toegeruste kombuise wat 'n stoof, oond, mikrogolwe, eetgerei, breekware, verskeie toebehore en yskas-vrieskaste insluit. Die sit- en eetareas het oorgenoeg sitplek en een van die eenhede spog met 'n kaggel en die ander met 'n binnebraai. Daar is ook 2 slim-TV's met Openview, Netflix en YouTube, en gratis WiFi.

Buite is daar braaigeriewe, sitplek en 'n houtvuurwarmbad wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Daar is ook 'n gimnasium en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste sal net 'n entjie vanaf die strand wees.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 1 Leefarea 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Dianay Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Business-singel 17, Bettysbaai, 7141,
  • Gaste dink Casa Dianay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Stort- of badstoel
Ruim badkamer
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Business-singel 17, Bettysbaai, 7141,
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd131785c15f5937ed07c5aca2c9fb7820931889385c0512dc987f89f05a22523ec4a4920d337cfd869c7bce58927169f014b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 17 Business Crescent Betty's Bay 7141 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.365846252545 18.8751206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang