Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa d'Italo Bungalow

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Klein Rivier Privaat Natuurreservaat, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Casa d'Italo Bungalow is in Stanford geleë en bied lieflike selfsorgverblyf in 'n knus kothuis wat op dieselfde perseel as 'n apart gehuurde vakansiehuis in die Kleinrivier Privaat Natuurreservaat geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n klein gesin wat die area wil verken.

Dié kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Stort, wasbak en toilet is in albei badkamers beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n privaat tuinruimte met buitesitplek en braaigeriewe.

Gaste het volle toegang tot die 680 hektaar natuurreservaat waar gaste pragtige sonsondergange kan verken en geniet. Daar is 'n privaat strand langs die Walkerbaai-kuslyn wat ongeveer 6 km ver is en slegs met 'n 4x4-voertuig bereik kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Silvana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Langs die R43, Klein Rivier Privaat Natuurreservaat, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Klein Rivier Privaat Natuurreservaat, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ede37fd6d8a27b607f656ad4865b9bd5bc8026065e408c6f06ea0c614f2bbacec000db2306dc343ad17cfd340173345b815?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Off R43 Klein River Private Nature Reserve 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.471865575471 19.388255251889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang