Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa d'Italo Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Klein Rivier Privaat Natuurreservaat, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 400 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Casa d'Italo Holiday Home bied lieflike selfsorgverblyf in 'n knus huis op dieselfde perseel as 'n vakansiekothuis wat apart verhuur word. Dit is in die Klein Rivier Privaat Natuurreservaat geleë en is 'n uitstekende keuse vir 'n klein gesin wat graag die area wil verken.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die 5 slaapkamers het elkeen of 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens afhangend van gaste se voorkeur. Daar is 2 volledige badkamers en die derde badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met genoeg gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste maaltye saam kan nuttig.

Die leefarea lei na 'n toegeboude stoep met 'n buite-etenstafel, tafeltennistafel en ingeboude braaigeriewe. Dit is die perfekte plek vir gaste wat hou van kuier. Buite is daar 'n groot groen tuin.

Gaste het volledige toegang tot die 680 hektaar-natuurreservaat wat gaste gerus kan verken. Die sonsondergange in dié omgewing is pragtig. Daar is ook 'n privaat strand teen die Walkerbaai-kus wat ongeveer 6 km van die eenheid af is. Dit kan slegs met 'n 4x4-voertuig bereik word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Silvana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Langs die R43, Klein Rivier Privaat Natuurreservaat, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 400
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R 5 400
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Klein Rivier Privaat Natuurreservaat, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5235191d3078da865ab682a8ebe9f7d08312a3b0cb056fe2b828f26535976006f81a8e0f6a93b43cf5b6dff07cbc32a2b029?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag, vir 10 mense Off R43 Klein River Private Nature Reserve 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.472046 19.388732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang