Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa d'Italo Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Klein Rivier Privaat Natuurreservaat, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 400 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Casa d'Italo Holiday Home is in Stanford geleë en bied lieflike selfsorgverblyf in 'n knus huis wat op dieselfde perseel as 'n apart gehuurde vakansiekothuis in die Kleinrivier Privaat Natuurreservaat geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n klein gesin wat die area wil verken.

Dié eiendom kan altesaam 10 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Hierdie 5 slaapkamers is óf ingerig met 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens, afhangende van die gaste se voorkeur. Daar is 2 volledige badkamers, terwyl die derde badkamer met 'n stort toegerus is. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Komplimentêre WiFi is beskikbaar. Langs die kombuis is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Hierdie leefarea maak oop op 'n omheinde patio met 'n buite-eettafel, 'n tafeltennistafel en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om gehaltetyd saam te geniet. Buite is daar 'n uitgestrekte welige groen tuin.

Gaste het volle toegang tot die 680 hektaar natuurreservaat waar gaste pragtige sonsondergange kan verken en geniet. Daar is 'n privaat strand langs die Walkerbaai-kuslyn wat ongeveer 6 km ver is en slegs met 'n 4x4-voertuig bereik kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Silvana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Langs die R43, Klein Rivier Privaat Natuurreservaat, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Klein Rivier Privaat Natuurreservaat, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5235191d3078da865ab682a8ebe9f7d08312a3b0cb056fe2b828f26535976006f81a8e0f6a93b43cf5b6dff07cbc32a2b029?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag, vir 10 mense Off R43 Klein River Private Nature Reserve 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.472046 19.388732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang