Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa do Todos

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Casa do Todos
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Dorothy J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy J

Dit was die beste gastehuis en verblyf waar ek nog gebly het. Sal weer daar bly.

Wat 'n asemrowende ervaring! Dit was soos huis weg van jou eie huis, warm, vriendelik, skoon, netjies en Tannie het seker gemaak ek en my seun is elke aand veilig en mooi versorg. Sy het nooit gaan slaap nie voordat sy seker was ons is veilig tuis nie. Sy was soos my eie mamma gewees. Ek is so dankbaar gewees. In 8 dae wat ek daar gebly het, het sy seker gemaak ek verlang nie te veel na my eie huis nie. Die geselskap is van die beste, die gastehuis en Tannie en haar man is die beste in die hele land. Baie dankie dat Tannie so mooi na my en my seun omgesien het!

Christine M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M

It was wonderful, we will be back.

Mari is a wonderful host, friendly, helpful, and provided great service. She helped us pack in the rain; nothing is too much for her. The rooms were clean and neat, and had everything we needed. Beautiful gardens and a peaceful, quiet atmosphere.

Marli L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli L

Dierbare mense, pragtige verblyf en tuin.

Plekkie is baie oulik ingerig. Baie skoon en netjies.

Zenzile H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenzile H

What a delight!

I thoroughly enjoyed my stay at Casa do Todos! I had no idea what to expect, and the outside of the property gives nothing away in terms of what awaits you once you're inside. Our host, Mari, was in constant contact with us to ensure that we arrived safely and to the right property. She welcomed us warmly, and the entire stay was just what my son and I needed to decompress. Casa do Todos was the perfect location for us as we explored the Panorama route, and we also checked out the Lowveld Botanical Gardens recommended by Mari. I hope I'll be able to go back there again to enjoy more of Mari's hospitality and enjoy the beauty that is that part of the world.

Deon G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G

Heerlik gekuier.

Vriendelike ontvangs. Regte waarde vir geld.

Marco B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco B

Wat 'n wonderlike plek. Een van die boeke.

Hierdie was net wonderlik. Die foto's doen nie die plek reg nie. Vriendelikste gashere wat ons al ooit ontmoet het. Baie behulpsaam en as ons iets nodig gehad het was dit daar. Daar is Braai fasiliteite en ons kan vir enige iemand hierdie wonderlike stukkie hemel op aarde. Dankie weereens.

Wernich B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wernich B

Beste gasvrou wat ons al ooit ervaar het.

Die plek was baie skoon en netjies. Die gasvrou het selfs vir ons vas gebakte lekkernye gegee toe ons daar aankom.

Casa do Todos se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om die paartjie te huisves. Hulle is werklik aangenaam en vriendelik en het alles baie netjies agter gelaat. Hulle sal altyd meer as welkom wees.

Casa do Todos
Susan C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

Sien sterre.

Sien sterre.

Trinity N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trinity N

We had a great time, hosts were amazing.

Mari and Willy are wonderful hosts, they made us feel at home the minute we checked in. It was like we have known each other for a long time. We loved everything about the place. It's in a very quiet area, very clean, safe and secure with a very big and nice garden. Will definitely recommend them.

Dean D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean D

Very friendly and welcoming. Was a perfect chat. Effective accommodation for the purpose of our stay. Lovely outside shower.

The host is friendly, the unit was very clean. Secure off street parking with a lovely big garden.

Ansie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Rus vir jou siel!

Casa do Todos is 'n pragtige plekkie met 'n interessante buitestort. Die vriendelike eienaars het ons dadelik laat tuis voel. Ons sal vir seker weer daar oornag.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yaverland-weg 35, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe13d754c201da998002c5e9b28c7d2acba4d88057d4efb590445ea3ff6c693b957e66a725f4d06109bbf419b9975d4a5c7c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 35 Yaverland Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.324599105719 31.051974746734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang